Daily Archives: June 1, 2020

Skole – Oop of toe?

Die debat rondom die heropening van skole woed steeds voort.  Die Departement van Basiese Onderwys met Angie Motshekga in beheer strompel van een verklaring na die ander. Druk groepe en…

George Floyd se dood laat VSA brand

’n Polisiebeampte wat nou van moord aangekla word nadat hy ’n swart oortreder se dood veroorsaak het, is die oorsaak dat swartes in die VSA nou die land aan die…

Twee manne vaar die ruimte in

Doug Hurley en Bob Behnken het ’n historiese reis aangepak toe hulle Saterdag met die SpaceX ruimte missiel vertrek het na die Internasionale Ruimtestasie. Die NASA projek is van historiese…

Wes-Kaap drankbedryf verloor werkers

Die Wes-Kaap se drankbedryf het duisende werkers verloor weens die inperkings maatreëls, en nagenoeg 18,000 mense sit nou sonder inkomste. Alhoewel die verkope van alkoholiese drank weer vanaf 1 Junie…

Nuusflitse

Sakelui vas Inspekteurs vind honderde instansies in SA wat nie voldoen aan die gestelde vereistes by die werkplek om die verspreiding van COVID-19 virus te bekamp nie, en word glo…

SA Virus status

Totale aantal infeksies is nou meer as 30,000 Die nuwe infeksies was Saterdag 1,837 Totale sterftes 611 Totale aantal getoets is slegs 680,175

OB vrygestel van hof koste

Die Openbare beskermer het nie nodig om in haar handsak te delf vir die betaling van hofkoste nie, wat haar waarskynlik groot verligting gebring het. Die Grondwethof het Vrydag beslis…

Valke soek SA Bitcoin man

Virtuele beleggers in die Bitcoin virtuele betaalstelsel is waarskynlik hulle geld kwyt, want die Valke I op soek na die man wat miljoene Rand se beleggingsgeld ontvang het. Bewerings word…

Die Oproep tot nasionale biddag

Die Calvinistiese Alliansie neem dankbaar kennis dat dit God behaag het om die regering te beweeg tot die regte optrede, dat kerke eredienste kan hervat in die nabye toekoms. Met…

Motor rubriek – Renault Triber 1,0 Prestige

  Hierdie “klein” motor beloof om nog “groot” te word wanneer daar in gedagte gehou word dat sedert die terugkeer van Renault na SA, hoe gewild die Renault produk geword…

Renault sny uitgawes met €2 miljard

Die sukkelende Franse motorvervaardiger Renault het aangekondig dat hy van voorneme is om sowat €2 miljard aan uitgawes te verminder. Om dit te doen sal 15,000 werknemers afgelê word, en…

Militêre aanval sal Taiwan snoer

Sjina wil Taiwan militêr binneval as daar geen ander metode is om ’n stop te sit aan die land se strewe om algeheel onafhanklik te word. Dit is die siening…

Hong Kong waarsku VSA oor inmenging

Terwyl honderde inwoners besig is om hulle uittog uit Hong Kong te beplan, het die stad se owerheid die VSA gewaarsku om weg te bly uit die stad se interne…

Sy moniteer Duitse troepe

Duitsland et ’n nuwe Kommissaris vir Gewapende Magte aangewys wat die taak het om soldate se bekommernisse en griewe aan te hoor. Die aspekte wat behartig word wissel van klagtes…

Meer Westerlinge verlaat Hong Kong

’n Al groter aantal inwoners van die Hong Kong wêreldstad sê hulle gaan nie langer in die eens vreedsame stad woon nie omdat die stad se toekoms nie rooskleurig is…

Brasilië infeksies styg skrikwekkend

Die koronavirus infeksies het die afgelope paar dae teen ’n skrikwekkende tempo toegeneem, en die sterftes wek ernstige kommer in die Wêreld Gesondheid Organisasie. Verlede Vrydag is gerapporteer dat Brasilië…

Dit gaan sleg in VSA

Die omstandighede waarin Amerika hom tans bevind, is besig om ’n swaar las op die land se ekonomiese struktuur te plaas, maar die grootste las is waarskynlik op die belastingbetalers…