Monthly Archives: June 2020

Oos-Kaap gesondheidsdiens val plat

Die Oos-Kaapse gesondheidsdienste is besig om totaal in duie te stort en veroorsaak dat mense onnodig swaar kry en uiteindelik te sterwe kom. In sekere gevalle het pasiënte met mekaar…

Provinsiale grense oopgestel?

Die Minister van Toerisme het die naweek aangekondig dat toerisme organisasies voortaan besprekings kan aanvaar van mense wat in ’n ander provinsie wil vakansie hou. Vakansiegangers, hetsy vir ’n naweek…

Lewensbrood

Toe sê die HERE vir Moses: Steek jou hand uit en gryp dit aan die stert. Hierop het hy sy hand uitgesteek en dit gegryp, en dit het ’n staf…

Hierheen mag ons nie gaan

Mense mag nog steeds nie vriende en familie in hulle huise ontvang nie weens die berekende risiko dat iemand moontlik infeksie opgedoen het. Die gevaar wat in oefen lokale bestaan,…

COVID-19 spoel oor Gauteng

Die infeksies gevalle van koronavirus het nou eers ’n ernstige wending geneem in die stedelike gebiede van Gauteng provinsie. In Johannesburg is die totale infeksies reeds meer as 16,700 waarvan…

Nuwe vlaag infeksies in Sjina

’n Tweede vlaag van nuwe infeksies van die koronavirus gevalle het Sjina getref en moes die kommunistiese regering weer soos voorheen, streng maatreëls instel. Dit het Sjina geforseer om sowat…

Duisende vlug uit Myanmar

Die Verenigde Nasies het sy kommer uitgespreek en gevra vir ’n dringende stel maatreëls om mense se lewens te spaar wat die teiken van rebellegroepe geword het. Die oorlog geteisterde…

Nuusflitse

Parys Die sosialistiese burgemeester van die Franse hoofstad, Anne Hidalgo, het haar posisie behou tydens die afgelope munisipale verkiesings van die land, en die Franse president, Emmanuel Macron het sy…

Malawiërs kies nuwe president

Lazarus Chakwera is aangewys as Malawi se nuwe president wat in sy toespraak gevra het dat die mense moet saamstaan om die bevolking in vrede en met vooruitgang te laat…

Pole herkies hulle president

Die eerste rondte van die Poolse presidentsverkiesing toon dat die land se konserwatiewe kiesers weer president Duda as staatshoof verkies. In die afgelope verkiesing van die naweek het nege ander…

Linkse aanslag in VSA verskerp

Die aanslag verskerp in Amerika om enige negatiewe opmerking oor swartmense die nek om te draai, al was daardie opmerkings ’n halfeeu gelede gemaak. In die stad Orange County, is…

Onheil broei in VSA

Bewerings word in koerante aangehaal dat Rusland die terroriste beweging Al Kaïda ’n aanbod gemaak het om hulle finansieel te vergoed on Amerikaanse soldate in die Midde Ooste dood te…

Staatsrede belofte word waarheid – dalk!

Die president het in sy staatsrede belowe dat 700,000 hektaar staatsgrond vanjaar uitgedeel gaan word aan die sogenaamde agtergeblewenes van die land. Die regering het pas aangekondig dat aansoeke nou…

Lewensbrood

TOE antwoord Moses en sê: Maar as hulle my nie glo en na my stem nie luister nie, maar sê: Die HERE het nie aan jou verskyn nie? Daarop vra…

Motor rubriek – Hyundai Atos 1,1

Die Hyundai Atos kan beskryf word as “mossie maar man” motor. Oor die laaste aantal jare het hierdie motor dit bewys as ‘n betroubare motor wat in sy gebied nie…

Vervoer Minister kanselleer gesprek 3 keer

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het vir ’n tweede keer sy ontmoeting met die taxi eienaars gekanselleer. Verlede week moes hy letterlik wegvlug van woedende mense in die taxi…

Virus: Gauteng nou meeste gevalle

Die Wes-Kaap wat aanvanklik die grootste aantal koronavirus infeksie gevalle gehad het, en die daaglikse nuwe gevalle alle ander provinsies oortref het, is nou in die tweede plek. Gauteng is…

Honderd sterf in weerlig-storm

’n Moeson reën en elektriese storm het oor Indië losgebars en 104 mense is deur die weerlig gedood op verskillende plekke in die land. Onbevestigde berigte lui dat dosyne mense…

Enkel lopende myner word miljoenêr

Die regering in Tanzanië het ’n persoon wat op sy eie manier delf in ’n myn, bykans 3 miljoen euro betaal vir sy ontdekking.  Saniniu Laizer het 2.9 miljoen euro…

Jemen kinders staar uitwissing in gesig

Die duisende kinders in die oorlog geteisterde Jemen staar die dood in die gesig en as daar nie baie gou, groot bydraes hulp kom nie, sal dit lei tot die…

VSA se infeksies word erge krisis

Texas en ander deelstate in die VSA se COVID-19 infeksies klim die hoogte in en hierdie afgelope week kommerwekkende afmetings aangeneem te midde van die rekord aantal toetse wat reeds…

Miljarde dollar vir entstof geskenk

In ’n virtuele ontmoeting wat die afgelope Saterdag gehou is en waarby die wêreld se mense betrokke kon raak, het uiteindelik gelei tot skenkings wat miljarde dollar beloop vir die…

VSA: Minstens 76 sterf in Tehuis

Minstens 76 mense woonagtig in ’n tehuis vir bejaardes in die Amerikaanse deelstaat Massachusetts het gesterf toe die tehuis se superintendent dit toegelaat het dat ’n ander tehuis se inwoners…

Perspektief: Samewerking na vryheid

Een positiewe gevolg van die regering se ras-behepte hantering van die Covid-19 uitbraak en die gevolglike ekonomiese verwoesting van hul Stalinistiese beleids-rigtings, is die breë besef onder meer mense dat…

R17 miljoen vir kwarantyn geriewe

Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, sê die ANC regering het tot hede R17 miljoen spandeer aan kwarantyn persele, Die Minister beweer daar was ’n nood…

Nuusflitses

Daar is ekonome wat sê die president en sy kabinet moet gaan “uit eet” sodat die kelners ook iets het om te eet, en ’n ander sê die kabinetslede moet…

Verhoogde inflasie ons voorland

Die verdonkering in Suid-Afrika se ekonomiese stand is sodanig dat dit noodwendig gaan lei tot n verswakking van die Rand en n styging in die inflasiekoers, iets wat werklose SA…

Lewensbrood

En Ek sal aan hierdie volk guns verleen in die oë van die Egiptenaars; en as julle dan trek, moet julle nie met leë hande trek nie, maar elke vrou…

SA se skuldlas te hoog

Die skuldlas van Suid-Afrika het die hoogte ingeskiet, en sal die R4 triljoen merk bereik as die regering daarin slaag om sy beoogde lening te bekom van die Internasionale Monitêre…

Tito wil SA uit die storm vat – met skuld

Te midde van ’n ekonomiese rommelstatus waarin Suid-Afrika hom tans bevind, het die Minister van Finansies, Tito Mboweni, in sy aanvullende begroting Woensdag gesê SA sal uit die storm wegkom…

Mislukte Munisipaleteite kry “vergoeding”

Die aankondiging van Minister Tito Mboweni dat munisipaliteite ook miljarde Rand sal ontvang ten einde sekere dienste te lewer, word in talle kringe ernstig bevraagteken. Ekonomiese kundiges wys daarop dat…

Sigaret fiasko nog onopgelos

Alhoewel die hofsaak se gevolge en die uitspraak angstig afgewag sal word, is daar ook ’n nuwe wending wat die saak kan beïnvloed. ’n Erkende wetenskaplike het pas bekend gemaak…

Bayer moet $10 miljard opdok

Die Amerikaans vervaardigde onkruiddoder, Rounduo, het veroorsaak dat die maatskappy se nuwe eienaars, Bayer van Duitsland, nou $10 miljard moet betaal aan eisers. Die onkruiddoder word beskou as die oorsaak…

Trump bring verandering in Navo

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het klaarblyklik ’n diplomatiese skuif gemaak deur oorweging te gee aan die moontlikheid om die troepe wat hy uit Duitsland wil onttrek, te verskuif na…

Virus: VSA se grootste styging

Die VSA het die voorafgaande 24 uur tydperk van Woensdag die grootste toename in koronavirus infeksies aangeteken sedert April, met Brasilieq in die tweede plek. Brasilië het in dieselfde tydgleuf…

VSA tree op teen Iran skeepskapteins

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in ’n media onderhoud gesê die VSA stel sanksies in teen vyf skeepskapteins van Iran. Fie Trump-administrasie het die besluit geneem…

Skuld in plaas van werkskepping

Die skuldlas van die staat het nou so hoog gestyg dat die rommelstatus nie beskrywend genoeg is nie, want Minister Tito Mboweni begroot vir ’n tekort van sowat 15% op…

Virus: Regering reeds 116 keer in hofgedinge

Die regering van president Cyril Ramaphosa was nou reeds 116 keer met die hof gedreig oor sy besluite aangaande die toepassings van maatreëls en die uitwerking daarvan op die bevolking….

Trein ry oor seun en hy oorleef

’n Duitse seun het in sy dronkenskap oorleef toe ’n sneltrein bo oor hom gery en hy geen letsel opgedoen het nie. Die ongelooflike gebeurtenis het in Duitsland plaasgevind waar…

Minister Zulu word gebraai

Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu is al weer in die spervuur, en hierdie keer oor die vrystelling van regulasies om beheer oor voedsel verspreiding aan mense in nood….

Ernstige verskille tussen kabinetslede

Dit wil lyk of ernstige verskille aan die ontwikkel is onder lede van die Ramaphosa kabinet oor die hantering van sake rondom die pandemie. Die Minister van Gesondheid, sê die…

Lewensbrood

Maar Ek weet dat die koning van Egipte julle nie sal laat gaan nie, ook nie deur ’n sterke hand nie. En Ek sal my hand uitstrek en Egipte met…

TLU SA dring aan op veranderinge vir sinvolle begroting

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni maak Woensdag die spesiale aanpassingsbegroting of ‘noodbegroting’ rondom COVID-19 bekend.Uiteraard is ‘n begroting vir enige besigheid, insluitende die land, noodsaaklik. Maar, dit is ook…

Motor verhuring swaar getref

Die motor verhuring ondernemings is swaar getref deur die inperkings wat SA vir maande tot stilstand gedwing het. Een van die maatskappye sê hy was genoodsaak om meer as 20…

“Blind SA” sleep Cyril hof toe

Die organisasie Blind SA  wil graag die fasiliteerder wees van die oorskryf van gewone leesstof materiaal wat teksboeke insluit om na brail skrif en ander forms te skryf. Die organisasie…

Sjina lanseer belangrike satelliet

Die Ruimtevaart afdeling van die Sjinese het aangekondig dat die mislukte lansering van ’n satelliet intussen reggestel is met ’n opvolg poging. Volgens die woordvoerder het die lansering van die…

Navo benodig meer Duitse leierskap

In ’n eksklusiewe onderhoud met die media het die Sekretaris-Generaal Jens Stoltenberg ’n beroep gedoen op Berlyn om ’n groter en meer prominente rol te vervul in Navo. Die oproep…

Duisende kinders van Afrika ongeletterd

Meer as 260 miljoen kinders in Afrika sal waarskynlik ongeletterd deur die lewe gaan, wat ook ’n uitsiglose toekoms sal wees van hoogstens ’n lewe sonder werk of ’n harde…

Lufthansa filiaal sluit sy deure

Sowat 1,200 werknemers sal geraak word wanneer die filiaal maatskappy van Lufthansa, die SunExpress lugredery van Duitsland sy deure moet sluit. Dit is Woensdag bekend gemaak dat die afdeling sy…

Kim Jong-Un se dreigemente val

Noord-Korea se kommunistiese leier, Kim Jong-Un se dreigemente dat hy die suidelike buurstaat, Suid-Korea militêr sal aanval, is stilweg “uitgestel”. Sy vorige waarskuwing en opsigtelike voorbereiding om aanvalle op die…