VSA: Vise-president nie in self-isolasie

Die Amerikaanse vise-president, Mike Pence, het in self-isolasie gegaan nadat hy positief getoets is vir die koronavirus, en is nou die vierde persoon in die Wit Huis wat infeksie opgedoen het.

Intussen het verskeie verklarings met teenstrydige inhoud in die media verskyn, waarvan die jongste is dat die vise-president wel Maandag teruggekeer het na die Wit Huis.

Die linkse media in Amerika soek naarstigtelik na negatiewe nuus oor die Mike Pence wat beskou word as die vise=president van die land wat in alle opsigte pynlik netjies optree.

Intussen bestaan ernstige kommer en verdeeldheid in die land oor die hantering van die pandemie, terwyl die toename in infeksie gevalle steeds styg en die hoogste in die wêreld is.