Tegnologie laat koerant sukkel

Die Vryburger kon die afgelope Maandag nie gelees word toe ’n vreemde verskynsel opgeduik het en die diensverskaffer rond getrap het om die probleem op te los.

Die redaksie maak verskoning aan ons lesers vir die ontwrigting waaraan hulle self niks kon doen om dit beter te maak nie.

Die koronavirus het blykbaar ook die koerant aangeval, maar gelukkig het die herstel vinnig gekom.