Onduidelike duidelikheid in SA

Die twyfel wat bestaan oor die inhoud van president Cyril se verduidelikings het tot groter onduidelikheid gelei, en moes die president liewer nie gepraat het nie.

Dit is die mening van ’n ekonomiese adviseur in Pretoria nadat die president gesê het sekere dele van die land sal aan die einde van Mei na fase 3 skuif terwyl verskeie stedelike gebiede nog in fase 4 gaan bly tot hulle infeksie gevalle verminder.

Die beoogde reëling gaan groot verwarring meebring onder menige swartmense, veral onder diegene wat maar moedswillig wil wees en doelbewus fase 3 sal toepas in die stedelike gebiede.

Intussen het die Wes-Kaap, wat meer as die helfte van SA se infeksie gevalle het, die president versoek om die provinsie na fase 3 in te stel/