Lewensbrood

Maar toe sy hom nie langer verborge kon hou nie, het sy vir hom ’n mandjie van biesies geneem en dit met lymgrond en pik bestryk; en sy het die seuntjie daarin neergelê en dit in die riete aan die kant van die Nyl gesit.

En sy suster het op ’n afstand gaan staan om te wete te kom wat met hom sou gebeur.

Exodus 2 v 3 en 4