Daily Archives: May 29, 2020

Nuwe hoop om SAL te red

Die reddingspan wat die bankrot lugredery van die staat, SAL, moet red van likwidasie sê daar is ’n geringe kans om die entiteit weer op die been te kry. Die…

Diesel rantsoenering het begin

Suid-Afrika moes noodgedwonge begin om diesel te rantsoeneer nadat die aanvraag herstel het tot feitlik die normale vlak van verbruik. Die raffinaderye is onkant betrap met die vinnige wisseling vanaf…

Orange Farm wil nie laat toets

Baie inwoners van die swart woongebied Orange Farm weier om hulle te toets vir die moontlikheid dat infeksie opgedoen is. Die inwoners sê hulle wil nie getoets word nie, en…

PnP verkoop verrotte vleis

Sowat agt winkels van Pick n Pay moes hulle deure sluit omdat hulle vleis en ander voedsel verkoop het wat reeds verrot het. Die winkels, wat glo onder beheer is…

Chaos in ANC kabinet

Daar heers chaos in die ANC-regering se geledere. Dlamini-Zuma se geskeduleerde aankondigings word met re]ëlmaat uitgestel sonder verduideliking. Die Gesondheid minister kondig aan dat Covid sentrums met hoë aanmeldings gevalle…

Saldanha Staal finaal tot niet

Die Hoof Uitvoerende Beampte van ArcelorMittal, Kobus Venter, het in ‘n verklaring gesê dat die sluiting van die Saldanha Staalaanleg finaal einde Mei 2020 sal geskied. Verskeie pogings is aangewend…

Ondersoek gevra na onwettige sigaret handel

TLU SA het vandag ‘n versoek gerig aan President Cyril Ramaphosa om ‘n regterlike kommissie aan te stel wat die onwettige handel in sigarette en alle betrokke rolspelers moet ondersoek….

SA regering moet terug na waarheid

Die Calvinistiese Alliansie is van mening dat die huidige omstandighede in Suid Afrika ‘n profetiese wekroep, terug na die waarheid, noodsaak. Terwyl ons geensins tot die politieke arena toetree nie,…

Verskoon: Werkloosheid Fonds struikel

Die SA Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) het nou ook verskoning aangebied aan eisers nadat ’n probleem met sy netwerk veroorsaak het dat hy die Mei aansoeke vir COVID-19 tydelike hulp…

Eskom bly onbetroubaar

Te midde van Eskom se hoof, Andre de Ruyter se onlangse verslag van die operasionele volhoubaarheid van die kragvoorsiener, bly die maatskappy maar onbetroubaar. Dit is die mening van ’n…

Duisende afgelê by Boeing

Die vlieguig vervaardiger Boeing het aangekondig dat hy meer as 12,000 werkers in die VSA aflê, waarvan 6,770 vrywillige afleggingspakkette aanvaar het. Boeing is die grootste vliegtuig vervaardiger in Amerika,…

Uruguay bereik sukses teen virus

Die toekoms van Uruguay lyk rooskleurig vir die inwoners van die Suid-Amerikaanse staat wat so suksesvol is met die bestryding van die koronavirus se verspreiding. So sê Leonardo Silveira, die…

Nuwe robot immuun teen virus

Navorsers het ’n nuwe robot ontwerp wat die COVID-19 toetse veilig kan uitvoer by mense, en sodoende word gesondheidswerkers nie blootgestel aan moontlike infeksie nie. Die Universiteit van Suidelike Denemarke…

VSA oorweeg sterk steun in HK

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, sê oorweging word gegee en groter steun aan die demokratiese beweging in Hong Kong, wat nou onder geweldige druk van Beijing…