Daily Archives: May 28, 2020

Covid-19 status

635,000 mense is getoets 25,937 infeksies 13,451 mense herstel 552 sterftes 1,673 nuwe gevalle in afgelope 24 uur Dit is duidelik dat die nuwe gevalle nou skerp toeneem.

Vandale belemmer heropening van skole

Met klaskamers wat gereedgemaak moet word om Graad 7 en Graad 12 leerlinge veilig te akkommodeer, het vandale glo weer toegeslaan op skole wat gereken is as gereed vir heropening….

Fase 3: MetroSpoor nog buite aksie

Die Gautengse Komitee gemoeid met Pad en Vervoer sê die hervatting van spoor vervoer tydens Fase 3 inperking kan ’n katastrofe in openbare vervoer veroorsaak. Die Komitee sê hulle is…

Drie miljoen mense wag op Sassa

Met meer as drie miljoen werklose mense in Suid-Afrika wat wag om elkeen sy R350 te ontvang vir die maand, is dit maar swak as die uitbetalers van Sassa op…

Dlamini-Zuma word ’n spesialis

Die Suid-Afrikaanse minister van Koöperatiewe Samewerking,  Dlamini-Zuma, word op die sosiale netwerk die spot van die land gemaak. Die jongste geval het onder Die Vryburger se aandag gekom en word…

Sigaret saak eers later aangehoor

In tronke het sigarette in die verlede gelei tot menige onrus, want daar is dit ’n gesogte item wat deur baie misdadigers gebruik word. Hoe dit in tronke gaan met…

SA verwag diesel tekort

Ingeligte bronne het die week beweer dat Suid-Afrika gedurende die Fase 3 tydperk ’n ernstige tekort aan diesel brandstof kan ondervind. Dit bring ’n moontlikheid dat diesel nie geredelik beskikbaar…

Lewensbrood

En toe die seuntjie groot geword het, bring sy hom na Farao se dogter; en hy het haar seun geword. En sy het hom Moses genoem en gesê: Ek het…

Nuusflitse

Sasol Sasol het aangekondig dat hy geensins van plan is om enige van sy meer as 400 vulstasies te verkoop nie, en het gesê die gerugte dat hy verskeie vulstasies…

Polisie gebruik peper koeëls teen aktiviste

Hong Kong se “onluste polisie” het mense met peper-koeëls probeer verdryf wat probeer het om protes aan te teken teen die nuwe wet wat gestoomroller is om Sjina se invloed…

Sjina wil militêr opgradeer

Enkele dae nadat Beijing die omstrede “veiligheidswet” op Hong Kong afgedwing het, kondig die land aan dat hy sy militêre opleidingsprogram gaan opgradeer. Die Sjinese president, Xi Jinping, het gesê…

Virus: Buurlande bang vir Swede

Terwyl die Skandinawiese lande planne beraam om die grense tussen die lande te heropen, bestaan daar vrese oor die wenslikheid om die grense te heropen met Swede. Swede het geen…

Virus: WGO bekommerd oor Suid-Amerika

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het gevra dat die regerings in Noord Amerika en veral in Suid-Amerika nie hulle maatreëls van inperking te vroeg moet verslap nie. Die versoek volg…

Frankryk help sy motor industrie

’n Pakket wat ’n verhoging in die staat se subsidie beteken, word aan die motornywerheid van Frankryk toegedeel ten einde die bedryf se potensiaal om nuwe elektries aangedrewe motorvoertuie te…

Vragskip verloor dosyne vrag houers

Gesigsmaskers wat deur dokters gebruik word het op die strand in die oostelike deel van Australie op die strand uitgespoel nadat ’n vragskip in rowe see sowat 40 van die…

Indië: Duisende hektaar kaal gevreet

In Indië is meer as 50,000 hektaar van gesaaide landerye kaal gestroop deur die grootste plaag sprinkane sedert 1990. Die strooptog het nou gelei tot ’n moontlike voedsel tekort in…