Daily Archives: May 26, 2020

Maritz prokureurs

Wil jy huis koop of verkoop? Soek jy ‘n Aktevervaardiger? Laat ek jou registrasie hanteer. Kontak my vir enige navrae. Ek werk landswyd. Persoonlike diens. EM Maritz Prokureurs Tel :…

Skole en 2020

Weereens was Die Vryburger reg met sy voorspelling.  In ‘n artikel rondom die 2020 skooljaar is gemeld dat die Departement van Onderwys tien teen een die kurrikulum gaan verkort om…

Virus: SA se huidige stand

Op 25 Mei was die status van Suid-Afrika met die koronavirus soos volg: Die sterftes het met 52 verhoog en die totale infeksies het op 23,615 te staan gekom. Die…

Word SA weer besteel?

Oord die afgelope 25 jaar van ANC-SAKP regering, moes diegene wat die land opgebou het tot ’n ekonomiese reus in Afrika, dien hoe daardie selfde reus geleidelik afgetakel word deur…

Nkosazana Dlamini-Zuma en die smokkelaars

Die foto hiernaas toon Dlamini-Zuma saam met ’n selferkende smokkelaar, Adriano Mazzotti links op die foto en Mohammadh Sayed aan die anderkant. Die minister, wat hoop om die volgende Suid-Afrikaanse…

Lewensbrood

En Farao se dogter antwoord haar: Ja. En die jongmeisie het geloop en die seuntjie se moeder geroep. Daarop sê Farao se dogter vir haar: Neem hierdie seuntjie en soog…

Sou dit waar wees?

Volgens ’n Engelse Sondagkoerant is die Minister  Nkosazana Dlamini-Zuma (NDZ) direk betrokke as voordeeltrekker by die verkope van swartmark sigarette, wat glo ook verklaar waarom sy dit in haar voorstel…

Die drinkers gaan jubel

Minister Nkosazana Dlamini-Zuma het ’n voorstel en konsep voorgelê van hoe Fase 3 sal lyk, en dit word beweer dat drankverkope toegelaat gaan word. Haar voorstel en konsep is egter…

SA na Fase 3 maar…..

President Ramaphosa se aankondiging dat die hele land oorskakel na Fase 3 het gemengde reaksie ontlok. Dit bring mee dat handelaars nou weer oop is vir sake vanaf 1 Junie…

Fase 3 – Wat mag en mag nie

Die oorskakeling na Fase 3 op 1 Junie beteken dat ’n verdere 8 miljoen mense kan terugkeer na die werkplek indien hulle poste nog beskikbaar is. Die toegewings in Fase…

Lesotho kry nuwe premier

President Cyril Ramaphosa het sy gelukwense oorgedra aan die nuwe Eerste Minister van die Bergkoninkryk wat die naweek ingehuldig is. Dr. Moeketsi Majoro is aangewys as nuwe Eerste minister nadat…

Sigaret smokkelaars vasgevat

Die polisie is glo deurlopend op soek na die sigaret sindikate wat miljoene Rand se sigarette die land onwettig inbring en teen soveel as voer keer die winkelprys verkoop. Die…

“Hitler se krokodil” dood in dieretuin

’n Reuse krokodil wat die bombardering van Berlyn in 1943 oorleef het, en onder die mense as “Hitler se krokodil” bekend staan, is in die ouderdom van 84 jaar dood….

Afghanistan laat rebelle vry

Afghanistan se President Ashraf Ghani het aangekondig dat hy ’n groot aantal Taliban vegters wat in sy tronke aangehou word, gaan vrylaat. Dit kom enkele ure nadat die Taliban aangekondig…

Taiwan bied hulp aan Hong Kong

Taiwan se president Tsai ing-wen het onderneem om hulp[ te verleen aan die mense van Hong Kong en sal “die nodige bystand” verleen. Die onderneming van die president kom te…