Daily Archives: May 25, 2020

Pandemie spaar baie lewens

Die koms van die COVID-19 virus het baie lewens gespaar in Suid-Afrika, en ontleders reken dit gaan nog ’n tyd lank so voortduur. Voor die pandemie losgebars het, was Suid-Afrika…

Die nuwe wêreld se nuwighede

Die koms van die koronavirus pandemie het die wêreld laat besef dat ’n nuwe leefwyse besig is om te ontwikkel, maar daar is ook diegene wat reken ons sal binne…

HIV kan dramaties toeneem

Die moontlikheid word voorsien dat HIV gevalle dramaties kan toeneem in Suid-Afrika, sowel a in ander Afrika state weens die uitbreking van COVID-19 wat nou in elke Afrika staat teenwoordig…

Departement handel “skandalig”

Die Departement van Welsyn wat veronderstel is om op gereedheid te staan wanneer die ANC regime enige aankondigings maak oor uitbetalings, het hierdie keer totaal in duie gestort. Dit is…

Lewensbrood

Nadat sy dit oopgemaak het, sien sy die kind, en kyk, dit was ’n seuntjie wat huil! En sy het hom jammer gekry en gesê: Dit is een van die…

Tabak Assosiasie vasbeslote na hof

Die Fair Trade Independent Tobacco Association is vasbeslote om voort te gaan met ’n hofsaak teen Minister Dlamini-Zuma wat die septer swaai oor wanneer Suid-Afrikaners sigarette mag koop. Minister Nkosazana…

Motor rubriek – 1952 DeSoto Firedome

Somtyds is dit nodig dat daar so effe terug beweeg word in die motor wêreld en kennis te neem van motors van so ‘n aantal dekades gelede. Die motor wat…

Winter koue kom

’n Massiewe kouefront sal Maandag sy opwagting aan die kus van Kaapland maak, om Dinsdag die Vrystaat en Woensdag Transvaal te bereik. Na raming sal temperature skerp daal terwyl sneeu…

Kaapstad hospitale in ernstige krisis

Kaapstad se grootste hospitaal, Groote Schuur het sy volle kapasiteit bereik met die inneem van pasiënte met koronavirus infeksie, en het reeds die beskikbare ruimte met meer beddens toegerus, maar…

Venezuela begelei Iran tenkskepe

Te midde van ernstige waarskuwings wat die VSA tot Venezuela gerig het, is die land se President Maduro tesame met dy Minister van Verdediging nie skrikgemaak nie, en sê hulle…

Reënwoude krimp met duisende vierkante km

Die wêreld se tropiese reënwoude het in die afgelope Maartmaand gekrimp met sowat 6,500 vierkante kilometer, wat ’n oppervlakte verteenwoordig van sewe keer so root as die Duitse hoofstad Berlyn….

Sjina verskerp beheer oor Hong Kong

Terwyl duisende parlementslede in Sjina saamtrek vir hulle jaarlikse sessie, is Beijing besig om gereed te maak om ’n nuwe wet deur te voer vir Hong Kong, wat die Demokratiese…

Hongarye stop betaling aan opposisie

Die owerheid in Hongarye het die betaling van staatsgeld aan die koealisie opposisiepartye gestop omdat die Demokratiese Koalisie misluk het om ’n betroubare en duidelike beeld van hulle finansies vry…

Brittanje beweeg weg van Sjina

In die lig van die koronavirus pandemie wat ’n wêreldwye krisis veroorsaak uit weens die beweerde verkeerder optrede van Sjina, het die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, gesê planne moet…