Daily Archives: May 21, 2020

Skole heropen deels op 1 Junie

Die aankondiging van die minister dat skole se besture en onderwysers gereed moet wees om op 1 Junie aan te meld by hulle skole, het ’n geskarrel veroorsaak by menige…

SA: Virus kan duisende sterftes veroorsaak

Tot hede het die ANC regime geswyg oor die moontlike uitkoms van die koronavirus pandemie in Suid-Afrika. Benewens die finansiële impak wat die land tot ’n tweede Zimbabwe lei, is…

Van resessie tot depressie

In die dertigerjare van die vorige eeu het Suid-Afrika gebuk gegaan onder die knellende depressie wat baie mense sonder inkomste gelaat het, en armoede die reël was teenoor die uitsondering…

Heropening: Kaapstad Universiteit se plan

Die Universiteit van Kaapstad het ’n vier-fase benadering bekend gemaak oor hoe die universiteit te werk sal gaan om sy studente weer te betrek met heropening. Prioriteit word verskaf aan…

Lewensbrood

Maar toe sy hom nie langer verborge kon hou nie, het sy vir hom ’n mandjie van biesies geneem en dit met lymgrond en pik bestryk; en sy het die…

WVF betaal miljarde aan werkloses

Die Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) het reeds R14 miljard uitbetaal aan werkers wat geraak is deur die koronavirus pandemie. Die WVF is ’n afdeling van die Departement van Arbeid, en…

Taxi bedryf sal verander word

Die ANC se Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het aangekondig dat aansienlike veranderings aangebring gaan word in die taxi bedryf. Die veranderings sal glo van toepassing wees tydens die inperkings…

Bedenkinge oor werklike infeksie getalle

Te veel fout gevalle van toetse word nou bekend gemaak wat die strategie van die regime onder verdenking bring, en twyfel laat oor hoe goed die toetse gedoen word by…

VSA Senaat steun nominasie vir Intelligensiehoof

President Donald Trump het nog ’n oorwinning behaal toe die Amerikaanse Senaat sy nominasie vir ’n hoof van Nasionale Intelligensie goedgekeur het.  Die republikeinse Verteenwoordiger, John Radcliffe, is deur die…

VSA skenk ventilators aan Rusland

Die Verenigde State van Amerika het bekend gemaak dat hy 200 mediese ventilators aan Rusland skenk nadat dit bekend geword het dat Rusland nou die tweede meeste infeksies van die…

Kapers slaan toe op redery se kliënte

Die EasyJet lugredery se passasiers het die teiken geword van kapers en miljoene mense is die slagoffers nadat ’n “hoë gesofistikeerde” aanval op hulle uitgevoer is. Die skurke het ondermeer…

G20 kry lof van Wêreld Bank

President David Malpass van die Wêreld Bank het lof betuig teenoor die G20 lande wat in ’n verklaring gesê het die arm lande van die wêreld se skuldlas moet nie…

Groot steun vir ondersoek na koronavirus

Lede van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het oorweldigende steun gegee vir ’n voorstel dat ’n onafhanklike ondersoek gedoen word na die COVID-19 virus wat ’n pandemie en chaos regoor…

Europese motor verkope in laagtepunt

Die verkope van motorvoertuie het sy laagste punt bereik met ’n daling van nagenoeg 76% gedurende April vanjaar. In Spanje is die bedryf swaar getref met ’n daling in verkope…