Daily Archives: May 20, 2020

Sentraal Transvaal gaan na Fase 3

Die premier van Gauteng het gesê die provinsie sal na Fase 3 verskuif aangesien hy slegs 15% van die totale infeksies van die land het. Die skerp styging in infeksie…

Brasilië derde meeste infeksies

Terwyl die meeste lande in Europa ’n afplatting in nuwe koronavirus infeksies ondervind, is die teenoorgestelde in Brasilië besig om te gebeur. In die afgelope week het Brasilië se aantal…

Uit my Kuierkombuis

Die inperking het ons laat brood bak vir volk en vaderland!  Dit het gemaak dat ons ook  weer die ou resepte nader getrek het.  Dit bring my by dié week…

Winsgewende staat entiteit soek geld

Die Lughawe Maatskappy van Suid-Afrika (ACSA) is een van die weinige staats entiteite wat tot voor die koronavirus uitbreking, ’n winsgewende maatskappy was. Die entiteit het ’n bewese rekord van…

Wes-Kaap die swart skaap

Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, sê die toename in koronavirus gevalle is verontrustend maar is toe te skryf aan die swak toestand in die Wes-Kaap. Sondag het die minister…

Virus: SA moet sy eie weg vind

ANC Minister Mkhize het probeer verduidelik hoe ander lande se advies tot op ’n sekere vlak in Suid-Afrika gebruik word in die stryd teen die COVID-19 virus wat sy oorsprong…

SÓ MOET JULLE DAN BID:

ONSE VADER WAT IN DIE HEMELE IS. Wanneer die Here Jesus ons leer oor gebed, dan leer Hy ons dat ons nie soos die skynheiliges en die heidene moet bid…

Minister Didiza versprei leuens, sê TLU SA

Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Sake, me. Thoko Didiza versprei blatante leuens, sê TLU SA. Didiza het in haar terugvoer oor die toekenning van hulp uit die COVID-19…

Valke arresteer man met miljoene dwelms

’n Verdagte is deur die Valke eenheid gearresteer nadat kokaïen ter waarde van R30 miljoen in ’n houer gevind is. ’n Woordvoerder van die Valke sê m intensiewe ondersoek het…

Cele oortree inperking maatreël

Minister Bheki Cele, die man wat die sweep klap by die Departement Justisie het nou self in ’n slagyster beland met sy ignoreer van die inperking regulasies. Cele het verskeie…

Waar is deskundiges se advies?

Enige verantwoordelike regering sou teen hierdie tyd die groot maatskappye se finansiële deskundiges saam met ’n span wetenskaplikes betrek het om die pad vorentoe uit te spel. Dit is die…

Mboweni se planne moet goed wees

Die Suid-Afrikaanse regering, en by name die ANC se Minister van Finansies, is tans in ’n onbenydenswaardige posisie om die land van algehele ineenstorting te beskerm. Minister Titi Mboweni moet…

Trump dreig om WGO bydraes te staak

President Donald Trump het weer gewaarsku dat die VSA sy bydraes tot die Wereld Gesondheid Organisasie (WGO) sal vries tensy die organisasie aansienlike verbeterings aanbring in die volgende 30 dae….

WGO: Sjina verhoed Taiwan deelname

Taiwan se Minister van Buitelandse Sake, Joseph Wu, het in ’n persverklaring gesê die aansoek van die land om die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se virtuele byeenkoms oor die koronavirus…

EU begroot €500 miljard vir hulp

Die Europese Unie (EU) het vir weke gespartel oor hoe dit die beste is om die lidlande te ondersteun met hulle herstel op ekonomiese gebied na die insinking van die…