Daily Archives: May 19, 2020

Inperkings

Die wêreld se grootste lande het ook die voortou geneem met groot en streng inperkings maatreëls, en het daarmee ’n beperking probeer plaas om die vinnige verspreiding van die hoog…

COVID-19 bokspring in SA

Die Minister van Gesondheid het Sondag aangekondig dat die nuwe infeksie gevalle met 1,160 toegeneem het tot ’n totaal van 15,515. Die groot vermeerdering binne 24 uur is ’n aanduiding…

Nee Madagaskar nee!

Madagaskar het Sondag aangekondig dat hy ’n eerste sterfgeval gehad het wat veroorsaak is deur infeksie van die COVID-19 virus. Dit kom te midde van die feit dat die eiland…

Polisie konfiskeer swartmark sigarette

Die insmokkel van sigarette uit Zimbabwe het die afgelope maande skerp toegeneem, en alhoewel die polisie die naweek op ’n groot besending gekonfiskeer het, is dit slegs die punt van…

Lewensbrood

EN ’n man uit die huis van Levi het gegaan en ’n dogter van Levi geneem. En die vrou het swanger geword en ’n seun gebaar. En toe sy sien…

Virus dubbel standaarde

Sprake is dat sekere skole binnekort gaan open.  Een van die voorwaardes is dat daar nie meer as twee leerlinge per skoolbank mag wees nie dws selfs die 1 meter…

Sakelui kom in nuwe bedeling

Dit is veral die kleiner sakeondernemings wat die swaarste getref is deur die pandemie van COVID-19, en lei ’n nuwe tydvak in wat sal toon watter sakemanne die mees doeltreffende…

Sjinese ambassadeur dood in sy huis

Die polisie in Israel ondersoek die omstandighede van die dood van die Sjinese ambassadeur wat in sy huis in Tel Aviv gevind is. Die 58-jarige Du Wei wat as Sjinese…

Hulpfondse kan korrupsie bevorder

Europese deskundiges het gewaarsku dat die wêreld se geteisterde lande staatmaak op die reuse lenings van miljarde Rand om werkloses en sakelui finansieel te ondersteun, maar ook ’n gulde geleentheid…

Iran verkla VSA by VN

Iran het die Verenigde State van Amerika verkla by die Verenigde Nasies oor die moontlike maatreëls wat Washington mag instel teen Iran se olie tenkskip. Die tenkskip is van Iran…

Europa verslap maatreëls

Inperkings maatreëls word in talle Europese lande verslap, en die lande wat swaar getref was met die pandemie, het nou begin om die maatreëls te verminder. Spanje, Italië en die…

Russiese infeksies steeds hoog

Uit Moskou word berig dat die infeksies ietwat minder geword het, maar steeds wissel tussen 9,000 en 10,000 nuwe gevalle van  COVID-19 gevalle elke 24 uur. Landswyd is 272,043 infeksie…

VSA ontwikkel hipersoniese missiel

Die Amerikaanse Departement van Verdediging se woordvoerder het bevestig dat die Pentagon ’n reeks hipersoniese missiele en ander wapens ontwikkel. Die Departement is besig met die ontwikkeling van ’n volledige…