Daily Archives: May 18, 2020

Die kwessies wat kwel

Die inperkings maatreëls het enkele gevalle wat die bevolking ernstig frustreer, en kan selfs lei tot burgerlike ongehoorsaamheid. Behalwe vir die feit dat die swartmark handel in alkoholiese drank en…

SAL se massiewe verliese bekend

Die onverantwoordelike optrede van SAL se direksie en bestuur, is nou aan die lig gebring en behoort te lei tot die onmiddellike likwidering van die bankrot staats entiteit. Dit is…

Brandstof word duurder

Die prys van petrol sal na verwagting in Junie styg met sowat R0-50 per liter terwyl diesel onveranderd sal bly. Die AA het motoriste gewaarsku dt brandstof geleidelik duurder sal…

Voor einde Mei in Fase 3

Die presidensie het aan die media gesê die ANC se president, Cyril Ramaphosa, en sy kabinet, sowel as die sogenaamde Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings Raad werk na die punt om die…

Suid-Afrika: die mees ongesonde mense

’n Studie wat pas afgehandel is dui aan dat Suid-Afrika is die “mees ongesonde mense in die wereld” volgens ’n opname wat strek oor 156 lande van die wêreld. Die…

Lewensbrood

En omdat die vroedvroue God gevrees het, het Hy huisgesinne aan hulle geskenk. Toe gee Farao aan sy hele volk bevel en sê: Al die seuns wat gebore word, moet…

Motor rubriek – Subaru Forester 2,0i-L ES Lineartronic CVT

Wanneer die motornaam Subaru gelees word, gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die suksesse wat Subaru in die tydren wêreld behaal het. Die heel nuutste Subaru Forester kan…

Trouring terug gevind na 80 jaar

’n Duitse dame wat gedink het sy sal nooit weer haar trouring sien nadat dit per abuis in 1940 in ’n toilet geval en weggespoel het nie. Maar 80 jaar…

Duitsland kry €100 miljard minder belasting

Die ekonomiese impak op Duitsland weens die pandemie, kan daartoe lei dat minstens €81 miljard minder belasting gevorder sal word deur die regering. Die Minister van Finansies in Duitsland sê…

Duitser keelvol vir Sjinese

’n Welbekende chef in Dusseldorf, Duitsland, het ’n groot terugslag gekry toe hy aangekondig het dat hy sy restourant heropen na die maatreëls verslap is en hy ’n vreemde aankondiging…

Columbië weermag dood rebelle leier

Een van die sleutel figure in die Suid-Amerikaanse staat Columbië, en leiersfiguur in die Nasionale Bevrydings Weermag rebellegroep, is deur die land se militêre mag doodgeskiet. Columbie spandeer maandeliks meer…

Miljoene kan infeksie opdoen in Afrika

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) se jongste studie oor die koronavirus verspreiding in Afrika dui daarop dat soveel as 231 miljoen mense op die kontinent infeksie kan opdoen. Meer as…

Nieu-Seeland is voorbeeld vir wêreld

Nieu-Seelanders het ’n voorbeeld aan die wêreld gegee deur sy goed gedissiplineerde bevolking wat streng by die inperkings maatreëls gehou het en nou die goeie vrugte daarvan pluk. Sedert Vrydag…

VSA kan alle bande sny met Sjina

Die Amerikaanse president het gesê hy sal nie graag  met die Sjinese staatshoof, Xi  Jinping gesprek wil voer om hom te ontstem en aankondig dat hy alle bande met Sjina…