Daily Archives: May 14, 2020

Ramaphosa praat vleitaal oor virus

Alhoewel daar waardering moet wees dat die regering seker probeer om menselewens eerste te stel, is dit ewe gevaarlik as die ekonomie so verswa bly dat mense beswyk weens ’n…

Nog ’n nuwe politieke party

Die mense het gepraat! Dit is die woorde van die voormalige burgemeester van Johannesburg wat aangekondig het dat hy in Augustus vanjaar sy nuwe party gaan stig. Die party sal…

Te swak leierskap in kabinet

In ’n mediaberig wat pas verskyn het, word die regerende ANC regering en sy kabinet in die besonder, beskuldig van swak leierskap in die tyd van die pandemie. Die swak…

Lewensbrood

Maar die vroedvroue het God gevrees en nie gedoen soos die koning van Egipte aan hulle gesê het nie, maar die seuntjies laat lewe. Toe laat die koning van Egipte…

Afrika vergader met WGO oor kruie

Kort nadat die president van Madagaskar, Andry Rajoelina, in ’n TV program gesê het dat die Madagaskar kruie wat slegs daar te vinde is, en twee mense gesond gemaak het…

Fase 4 het beperkings en toegewings

Alhoewel daar besliste voorskrifte bestaan vir elke onderneming wat onder Fase 4 mag sake doen, is daar vir menige ondernemings aansienlike verligting. Klein bakkerye en ander klein instansies in die…

Sigarette – steeds verbode

Die verkoop van sigarette in die binneland van Suid-Afrika bly verbode, en gevolglik is daar miljoene Rand skade vir die Ontvanger van Inkomste. Intussen floreer die onwettige sigaret sindikate wat…

Die infeksies styg tot 4,3 miljoen

Die wêreldwye infeksies van Covid-19 het gestyg tot 4,3 miljoen pasiënte, terwyl 290,324 mense dood is van die virus. Regoor die wêreld dra werkers hulle gesig maskers en in die…

Dit is wat wetenskaplikes wil weet

Britse wetenskaplikes en navorsers is besig met ’n omvangryke studie van die genetiese samestelling van duisende pasiënte wat infeksie opgedoen het van die koronavirus. Die navorsers probeer vasstel hoe ’n…

Geen perfekte afstel van maatreëls

Daar bestaan nie ’n perfekte patroon om die geleidelike verslapping van maatreëls toe te pas nie, en daarom word dit ’n moeilike besluit vir elke regering van die wêreld. Die…

Ventilator veroorsaak talle se dood

Verskeie pasiënte in ’n hospitaal in die Russiese stad St. Petersburg het omgekom toe ’n ventilator aan die brand geraak het. ’n Woordvoerder van die hospitaal sê die ventilator wat…

Italië trek mavia bendes vas

Dosyne lede van die Sicilian mafia is die afgelope dae gearresteer in Italieq nadat ’n groot klopjag deur die polisie uitgevoer is regoor die land. Die owerheid is bekommerd oor…

Baie bejaarde dame oorwin virus

’n Spaanse dame, met 113 somers agter die rug, en die oudste persoon in haar land, het die koronavirus infeksie opgedoen en dit nogtans oorleef. Die verpleegpersoneel het gister gesê…

Byna groot probleme vir Sjina

Op 5 Mei het Sjina ’n vuurpyl lanseer as ’n toets van sy enkel-stadium “Long March 5B” wat byna gelei het tot ’n derde wêreldoorlog. Die afvalstukke van die reuse…