Daily Archives: May 13, 2020

Virus: Voorsitter van Mediese Skemas oorlede

Die voorsitter van die Raad op Mediese Skemas, dr. Clarence Mini, wat vir die amp deur die vorige minister van gesondheid aangestel is, is oorlede weens infeksie van die koronavirus….

Sewe sterf in grusame motor ongeluk

’n Gru-ongeluk op die Umgeni oorbrug in Durban het gister die dood van minstens sewe mense gelei terwyl ander in die hospitaal opgeneem is met ernstige beserings. In die motor…

Twee Netcare hospitale heropen

Die twee Netcare hospitale in Natal wat sowat twee weke gelede gesluit moes word weens infeksie gevalle, het nou goedkeuring om te heropen. Die Portefeuljekomitee vir Gesondheid het dit verwelkom…

SAB kry ooreenkoms oor bier

Die SA Brouerye (SAB) het reeds duisende liters bier  vernietig gedurende die afgelope week omdat dit nie afgelewer kon word weens die inperking maatreëls van die pandemie. Nou het die…

Om sout te wees beteken om te kan bid

Ek glo nie ons besef die onbeskryflike genade van om te kan bid nie. Kom ons dink vir ‘n oomblik. Ons raak stil en ons praat met enige, ewige, onbegryplike,…

Meer druk op Cyril vir Fase 3

Sekere sektore in Suid-Afrika eis dat die ANC/SAKP regering van Ramaphosa nou die maatreëls van Fase 3 in werking bring. Volgens die mense word die onrus onder inwoners al gevaarliker,…

Angie se skole nie gereed nie

Dit is slegs die Wes-Kaap en Gauteng waar die skole gereed is om heropen te word, wat beteken dat die minister, Angie Motshekga, se datums dalk vir die grootste aantal…

Wil Ramaphosa na Fase 3 beweeg?

Die moontlikheid dat die president, Cyril Ramaphosa, die land met nog verdere verligting na Fase 3 wil lei, word nou toenemend deur die media gesien as ’n sterk moontlikheid. Kenners…

Nieu-Seeland steun Taiwan openlik

Die Minister van Buitelandse Sake in Nieu-Seeland het die week gesê sy land het die verantwoordelikheid om te staan by Taiwan en selfs om teen Sjina op te staan tydens…

Duitsland sal baat by gewapende hommeltuie

Gewapende hommeltuie sal ’n betekenisvolle bydrae kan lewer as dit aangekoop kan word vir Duitsland, het die uittredende palementere verdedigings kommissaris gesê. Sy kommentaar volg voor die Duitse regering besluite…

Nordiese lande beskuldig van fop nuus

Slegs ’n maand nadat die Eerste Minister, Viktor Orban, van Hongarye deur sy land se parlement aan hom goedkeuring verleen het om in tye van ’n krisis, per dekreet te…

Brasilië se weermag beskerm reënwoude

Brasilië se President Jair Bolsonaro het goedkeuring gegee dat die land se weermag ontplooi word om die Amasone reënwoude te beskerm teen bosbrande. Hy het verlede jaar ook die woude…

Lesotho regering stort in duie

Die regerende koalisie van Lesotho het uitmekaar geval en die Eerste Minister, Thomas Thabane, wat aan die einde van Julie die tuig wou neerlê, sit opgesaal met ’n krisis. Die…