Daily Archives: May 7, 2020

As die veldhospitale kom…..

Die stygende aantal infeksie gevalle in Suid-Afrika is nog in sy begin stadium, en kenners waarsku dat die moontlikheid nie uitgesluit word dat sogenaamde veldhospitale ingerig sal word om pasiënte…

Geen tussenverkiesings nie

Die pandemie se invloed op die wêreld se demokratiese bestel het ook ’n uitwerking op die Suid-Afrikaanse toneel en sal tussenverkiesings van enige aard moet wag. Die Verkiesings hof het…

Lewensbrood

Daar is toe opsigters van dwangarbeid oor hulle aangestel om hulle met harde arbeid te verdruk. En hulle het vir Farao die voorraadstede Pitom en Raämses gebou. Maar hoe meer…

Covid-19 ontbloot die grondwet

Die verwagte uitspraak van die Hooggeregshof – ter handhawing van institusionele rassisme – was ‘n wekroep vir talle. Die werklikheid wat steeds ontken word, is dat die uitspraak inderwaarheid korrek…

Perspektief: ‘n Nuwe wêreld

April 2020 was ‘n warrelwind – baie mense fokus steeds op die broodlyn, daarom is dit lewens-noodsaaklik om perspektief te verkry, én behou. Lewensbeskoulik, moet gelowiges nou hul ankers vasslaan. …

Groot besighede knak weens virus

Die geweldige druk van die koronavirus pandemie, tesame met die land se uitermatige swak finansiële posisie en resessie het so ’n invloed dat selfs groot maatskappye dreig om te knak….

Tabak maatskappy gooi handdoek in

British American Tobacco (SA) het Woensdag sy hofgeding teen die ANC regering gestaak en voor die aanvang daarvan onttrek. Die hofsaak sou plaasgevind het oor die maatskappy wat ontevrede is…

Noord-Korea se kernwapen projek in kalklig

Die kommunistiese regime van Noord-Korea is klaarblyklik met veel groter en meer omvangryke kernwapen ontwikkeling besig as dit waartoe die Westerse lande tot dusvêr vermoed het. ’n Nuwe fasiliteit naby…

Venezuela arresteer VSA paartjie

’n Amerikaanse paartjie is in Venezuela dopgehou deur die land se polisie omdat hulle na bewering suspisieus voorgekom het as mense wat beoog om die omstrede diktator, president Nicolas Maduro,…

Duitse polisie red krimpvarkie

’n Duitse polisiebeampte het vinnig gereageer op ’n ietwat vreemde noodoproep in die laat uur van die oggend toe gevra is dat hulp verleen moet word aan ’n jong krimpvarkie….

Kenia eis ondersoek na vreemde vliegramp

Die regering in Kenia het ’n spesiale ondersoek gevra na die vliegtuigramp waarin al die mense aan boord dood is, en waarby die koronavirus mediese hulpmiddels ook in die slag…

VSA en Britte werk aan handelsooreenkoms

Die Amerikaanse  regering en die Verenigde Koninkryk (VK) se gemagtigde afgevaardigdes het ’n volle twee weke afgesonder om ’n nuwe handelsooreenkoms op te stel noudat die Britte nie meer deel…