Daily Archives: May 6, 2020

Covid-19 in salaris-syfers

Die mees onlangse statistiek van vergoeding in SA toon onder andere: Gemiddelde salaris in SA Desember 2019                     R   16 500 per maand Gemiddelde privaat pensioen in SA Desember 2019    R     8 000…

Comair redery onttrek uit Effektebeurs

Die bekende redery Comair wat deel is van British Airways, het aangekondig dat hy sy aandele onttrek uit die Johannesburgse Effekte beurs en boonop onder sake redding verkeer. Onttrekking uit…

Tabak steeds ’n strydpunt

Met die volle ondersteuning van ANC president Ramaphosa, wat nou anders sing as vroeër oor tabak verkope, staan hy bankvas by die Nasionale Koronavirus Raad om enige teenstand te beveg…

Tegnologie laat koerant sukkel

Die Vryburger kon die afgelope Maandag nie gelees word toe ’n vreemde verskynsel opgeduik het en die diensverskaffer rond getrap het om die probleem op te los. Die redaksie maak…

Om sout te wees beteken om die Woord te ken.

Om sout te wees – om deel van die strydende Jerusalem te wees – dit beteken om toegerus te wees – toegerus te wees met die wapens wat God ons…

OR Tambo veroorsaak chaos

Sowat 289 mense van Suid-Afrika het aan land gestap by die OR Tambo lughawe in Johannesburg na ’n SAL repatriasie vlug vanaf Washington in die VSA. Die passasiers se probleme…

Minister slaan terug oor SEB

Die omstrede Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het glo teruggekap teen die kritici van die Departement se verligting Fonds wat glo Swart Ekonomiese Bevoordeling (SEB) in sy program het om…

Valse VN verteenwoordiger gearresteer

’n Man wat gedink het hy kan daarmee wegkom deur hom voor te doen  as ’n verteenwoordiger van die Verenigde Nasies (VN), het sy rieme styfgeloop. Die man is die…

Polisiebeamptes steel winkel geld

’n Polisiewoordvoerder in Natal, Brigadier Jay Naicker, sê offisiere is geïdentifiseer nadat die bestuur van ’n onderneming by die Vryheid polisiestasie die saak oopgemaak het. Die SA Polisiediens het bevestig…

Indie belas alkoholiese drank net 70%

Die regering in Indië het die belasting op alkoholiese drank so hoog moontlik gemaak om mense weg te hou van drankwinkels waar hulle saamdrom en die verspreiding van koronavirus bevorder….

Rusland virus verspreiding verhoog

Die verspreiding van die koronavirus het in Rusland die afgelope 24 uur met ’n verdere 10,581 toegeneem, wat die totaal nou op meer as 155,000 infeksie gevalle stel. In dieselfde…

Entstof resies jaag voort

Entstof ontwikkelaars is koorsagtig in die jaagtog om ’n doeltreffende middel te ontwikkel teen die koronavirus wat reeds vir die dood van meer as 250,000 mense in die wêreld verantwoordelik…