Daily Archives: May 5, 2020

Nuwe uitdagings

Terwyl die wêreld se syfers ’n stygende tendens toon in infeksie gevalle wat nou mik na die 4 miljoen merk, en sterftes bykans ’n kwartmiljoen is wat deur die koronavirus…

Covic-19

Die virus wat die wereld en ons land getref het, het weereens die verskil tussen etniese groepe na vore gebring. Beskou die siening as rassisties maar verduidelik die volgende optredes…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope tyd is daar in verskeie huishoudings baie brood gebak en word daar steeds brood gebak.   Gedurende die naweek het ek ‘n heerlike growwe broodjie gebak.  Sommer ‘n roerbroodjie…

Lewensbrood

Toe staan daar ’n nuwe koning oor Egipte op wat niks van Josef geweet het nie. Dié het aan sy volk gesê: Kyk, die volk van die kinders van Israel…

Zuma se tyd het aangebreek

Jacob Zuma, die ANC se vorige president, het glo aan sy seun Duduzane gesê “die tyd het gekom om te praat”, verwysende na die Staatskaping episode. Zuma sal sy bydrae…

Miljoene meer kan werkloos word

Gister het sowat 1,5 miljoen mense in Suid-Afrika teug gekeer na die werkplek, en die minister van Vervoer het aangekondig dat die openbare vervoer netwerk ook oopgestel is om die…

Polisie arresteer gholfspelers

Die polisie van Newcastle in Natal het ses mense gearresteer wat die inperkings maatreëls verontagsaam het deur ’n potjie gholf te speel. Die inwoners, Umesh Karsan, Ronnell Singh, Pradeep Singh,…

Virus verspreiding versnel dramaties

Slegs 245,747 toetse is reeds gedoen, terwyl die totaal tot 6,783 infeksies gestyg het, en 2,549 het reeds herstel, 131 sterftes is aangeteken, maar 447 nuwe infeksies is aangeteken. Die…

Durban landdroshof gesluit

Die Durban landdroshof is tot Woensdag gesluit sodat die gebou behoorlik skoongemaak kan word met ’n ontsmettingsmiddel. Die hoofgebou van die Landdroshof sluit nadat vermoede bestaan het dat een of…

Kospakkies versnel virus verspreiding

Groot skares swartmense, waarvan enkeles ’n masker dra, is besig om die openbare orde te versteur in ’n verbeter poging om kospakkies te bekom wat deur regerings verteenwoordigers uitgedeel word….

Rusland: Vinnigste verspreiding van virus

Waar infeksies redelik stadig versprei het in Rusland, het die tendens blitsvinnig verander tot die land waar infeksies die vinnigste in die wêreld versprei. Rusland het nou die voorste land…

Pompeo steun ondersoek na Sjina

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in ’n verklaring gesê hy is ten volle ondersteunend aan diegene wat beweer dat Sjina die koronavirus in ’n laboratorium ontwikkel…

Duitsland se skole heropen

Duitsland is stadig besig om sy maatreëls te verslap om teug te keer na die “nuwe normale lewe” wat voortaan wag op die hele wêreld. Die land het reeds sekere…