Daily Archives: May 1, 2020

Oproep tot her-opening van kerke

Wanneer die erediens, verordineer deur die Almagtige God, Skepper en soewereine Koning, as blote “sosiale geleentheid” gesien word, gegroepeer saam met konserte en sport, moet elke gelowige vra of ons…

Afrikaner? Werklik?

Die Covic-19 virus het weereens die liggelowigheid van sekere afrikaners (klein letter) na vore gebring.  Kort voor die virus aanslag was die land reeds op die rand van bankrotskap.  Staatsentitiete…

Onteienings by die agterdeur in?

Die regering se aangekondigde “hulp” aan besighede in die formele sektor lewer weer eens dadels. Terwyl informele handelaars belastinggeld as subsidies ontvang – terwyl hulle in baie gevalle nie belasting…

Standard & Poor’s degradeer SA verder

Die graderings Agentskap Standard & Poor’s (S&P) het Suid-Afrika se krediet waardering dieper in die rommelstatus laat beland met sy jongste verslag. Alhoewel die vooruitsigte vir SA van negatief na…

Niemand moet honger gaan slaap

Die Departement van Sosiale Ontwikkeling werk glo onophoudelik om te verseker dat niemand honger gaan slaap nie. Die Departement het aangekondig dat die voedsel pakkies wat versprei word, aan derduisende…

Chaos met WVF uitbetalings

Die regerings het nie rekening gehou met die chaos wat ontstaan met werklose mense uit die swart woongebiede wat in lang rye, styf teenmekaar staan om ’n geldjie te kry…

Die ANC sigaret fiasko

Met die aankondiging van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, dat die kabinet besluit het om die verligting in maatreëls in vyf fases op te deel, was die rokers waarskynlik…

Laat U Koninkryk kom…

Lees: Matth. 6:10 In die begin het God die hemel en die aarde geskape…Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en – dit was baie goed. Dit was sonder…

Hande

Die hand: uniek onder die skepsels van God het die mens hande wat ʼn wye verskeidenheid dinge kan doen. Ons ken die harde, geëelte hande – hedendaags meermale spreekwoordelik, meermale…

Munisipale “SEB” op koers

Terwyl honderde mense sonder inkomste is, en ander met verminderde salaris tevrede moet wees, kondig die ANC/SAKP regering verhogings aan vir munisipale werkers. Asof daar ’n onbeperkte bron van fondse…

Regering trap klei met skole

Die ANC regime is besig om klei te trap met die heropening van skole, reken die vakbonde en selfs regerings ondersteunende strukture. Ingeligte bronne wys daarop dat die regering na…

Venezuela immigrante blokkeer paaie

’n Groot menigte van immigrante in Venezuela het die verkeer tot stilstand gedwing op een van die besigste snelweë deur almal in die pas te staan en eise te stel….

Sjina verslap talle maatreëls

Die Sjinese regering het verskeie binnelandse maatreëls verslap, en selfs die vlugte aansienlik toegelaat om die land se sukkelende toerisme bedryf weer op dreef te kry. Die kwarantyn regulasies is…

Duitsland verban Hezbollah aktiwiteite

Duitsland het uiteindelik die Iran gesteunde Hezbollah aktiwiteite in die land verbied weens die terroristiese neigings van die organisasie. Die Duitse regering het egter lank gewyfel oor die verbanning, maar…

Sjina wil Trump herverkiesing kelder

President Donald Trump sê die Sjinese se hantering van die koronavirus is ’n bewys dat Beijing “enige iets sal doen wat hulle kan” om seker te maak hy verloor die…

Navo helikopter verdwyn skielik

’n Kanadese helikopter wat deel is van Navo se militêre mag in ’n  Mediterreense operasie het skielik weggeraak tussen Griekeland en Italië. Die militêre helikopter is vermis toe dit sowat…