Monthly Archives: May 2020

Nuwe hoop om SAL te red

Die reddingspan wat die bankrot lugredery van die staat, SAL, moet red van likwidasie sê daar is ’n geringe kans om die entiteit weer op die been te kry. Die…

Diesel rantsoenering het begin

Suid-Afrika moes noodgedwonge begin om diesel te rantsoeneer nadat die aanvraag herstel het tot feitlik die normale vlak van verbruik. Die raffinaderye is onkant betrap met die vinnige wisseling vanaf…

Orange Farm wil nie laat toets

Baie inwoners van die swart woongebied Orange Farm weier om hulle te toets vir die moontlikheid dat infeksie opgedoen is. Die inwoners sê hulle wil nie getoets word nie, en…

PnP verkoop verrotte vleis

Sowat agt winkels van Pick n Pay moes hulle deure sluit omdat hulle vleis en ander voedsel verkoop het wat reeds verrot het. Die winkels, wat glo onder beheer is…

Chaos in ANC kabinet

Daar heers chaos in die ANC-regering se geledere. Dlamini-Zuma se geskeduleerde aankondigings word met re]ëlmaat uitgestel sonder verduideliking. Die Gesondheid minister kondig aan dat Covid sentrums met hoë aanmeldings gevalle…

Saldanha Staal finaal tot niet

Die Hoof Uitvoerende Beampte van ArcelorMittal, Kobus Venter, het in ‘n verklaring gesê dat die sluiting van die Saldanha Staalaanleg finaal einde Mei 2020 sal geskied. Verskeie pogings is aangewend…

Ondersoek gevra na onwettige sigaret handel

TLU SA het vandag ‘n versoek gerig aan President Cyril Ramaphosa om ‘n regterlike kommissie aan te stel wat die onwettige handel in sigarette en alle betrokke rolspelers moet ondersoek….

SA regering moet terug na waarheid

Die Calvinistiese Alliansie is van mening dat die huidige omstandighede in Suid Afrika ‘n profetiese wekroep, terug na die waarheid, noodsaak. Terwyl ons geensins tot die politieke arena toetree nie,…

Verskoon: Werkloosheid Fonds struikel

Die SA Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) het nou ook verskoning aangebied aan eisers nadat ’n probleem met sy netwerk veroorsaak het dat hy die Mei aansoeke vir COVID-19 tydelike hulp…

Eskom bly onbetroubaar

Te midde van Eskom se hoof, Andre de Ruyter se onlangse verslag van die operasionele volhoubaarheid van die kragvoorsiener, bly die maatskappy maar onbetroubaar. Dit is die mening van ’n…

Duisende afgelê by Boeing

Die vlieguig vervaardiger Boeing het aangekondig dat hy meer as 12,000 werkers in die VSA aflê, waarvan 6,770 vrywillige afleggingspakkette aanvaar het. Boeing is die grootste vliegtuig vervaardiger in Amerika,…

Uruguay bereik sukses teen virus

Die toekoms van Uruguay lyk rooskleurig vir die inwoners van die Suid-Amerikaanse staat wat so suksesvol is met die bestryding van die koronavirus se verspreiding. So sê Leonardo Silveira, die…

Nuwe robot immuun teen virus

Navorsers het ’n nuwe robot ontwerp wat die COVID-19 toetse veilig kan uitvoer by mense, en sodoende word gesondheidswerkers nie blootgestel aan moontlike infeksie nie. Die Universiteit van Suidelike Denemarke…

VSA oorweeg sterk steun in HK

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Mike Pompeo, sê oorweging word gegee en groter steun aan die demokratiese beweging in Hong Kong, wat nou onder geweldige druk van Beijing…

Covid-19 status

635,000 mense is getoets 25,937 infeksies 13,451 mense herstel 552 sterftes 1,673 nuwe gevalle in afgelope 24 uur Dit is duidelik dat die nuwe gevalle nou skerp toeneem.

Vandale belemmer heropening van skole

Met klaskamers wat gereedgemaak moet word om Graad 7 en Graad 12 leerlinge veilig te akkommodeer, het vandale glo weer toegeslaan op skole wat gereken is as gereed vir heropening….

Fase 3: MetroSpoor nog buite aksie

Die Gautengse Komitee gemoeid met Pad en Vervoer sê die hervatting van spoor vervoer tydens Fase 3 inperking kan ’n katastrofe in openbare vervoer veroorsaak. Die Komitee sê hulle is…

Drie miljoen mense wag op Sassa

Met meer as drie miljoen werklose mense in Suid-Afrika wat wag om elkeen sy R350 te ontvang vir die maand, is dit maar swak as die uitbetalers van Sassa op…

Dlamini-Zuma word ’n spesialis

Die Suid-Afrikaanse minister van Koöperatiewe Samewerking,  Dlamini-Zuma, word op die sosiale netwerk die spot van die land gemaak. Die jongste geval het onder Die Vryburger se aandag gekom en word…

Sigaret saak eers later aangehoor

In tronke het sigarette in die verlede gelei tot menige onrus, want daar is dit ’n gesogte item wat deur baie misdadigers gebruik word. Hoe dit in tronke gaan met…

SA verwag diesel tekort

Ingeligte bronne het die week beweer dat Suid-Afrika gedurende die Fase 3 tydperk ’n ernstige tekort aan diesel brandstof kan ondervind. Dit bring ’n moontlikheid dat diesel nie geredelik beskikbaar…

Lewensbrood

En toe die seuntjie groot geword het, bring sy hom na Farao se dogter; en hy het haar seun geword. En sy het hom Moses genoem en gesê: Ek het…

Nuusflitse

Sasol Sasol het aangekondig dat hy geensins van plan is om enige van sy meer as 400 vulstasies te verkoop nie, en het gesê die gerugte dat hy verskeie vulstasies…

Polisie gebruik peper koeëls teen aktiviste

Hong Kong se “onluste polisie” het mense met peper-koeëls probeer verdryf wat probeer het om protes aan te teken teen die nuwe wet wat gestoomroller is om Sjina se invloed…

Sjina wil militêr opgradeer

Enkele dae nadat Beijing die omstrede “veiligheidswet” op Hong Kong afgedwing het, kondig die land aan dat hy sy militêre opleidingsprogram gaan opgradeer. Die Sjinese president, Xi Jinping, het gesê…

Virus: Buurlande bang vir Swede

Terwyl die Skandinawiese lande planne beraam om die grense tussen die lande te heropen, bestaan daar vrese oor die wenslikheid om die grense te heropen met Swede. Swede het geen…

Virus: WGO bekommerd oor Suid-Amerika

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het gevra dat die regerings in Noord Amerika en veral in Suid-Amerika nie hulle maatreëls van inperking te vroeg moet verslap nie. Die versoek volg…

Frankryk help sy motor industrie

’n Pakket wat ’n verhoging in die staat se subsidie beteken, word aan die motornywerheid van Frankryk toegedeel ten einde die bedryf se potensiaal om nuwe elektries aangedrewe motorvoertuie te…

Vragskip verloor dosyne vrag houers

Gesigsmaskers wat deur dokters gebruik word het op die strand in die oostelike deel van Australie op die strand uitgespoel nadat ’n vragskip in rowe see sowat 40 van die…

Indië: Duisende hektaar kaal gevreet

In Indië is meer as 50,000 hektaar van gesaaide landerye kaal gestroop deur die grootste plaag sprinkane sedert 1990. Die strooptog het nou gelei tot ’n moontlike voedsel tekort in…

Virus stand in SA

24,264 infeksies 524 sterftes 649 toename in 24 uur 605,000 toetse reeds gedoen

Mynwerkers sukkel met infeksie

Die mynwerkers van Suid-Afrika is terug op hulle pos, maar nou wil dit lyk asof te veel werkers infeksie opdoen van die koronavirus. Myne het glo die rg om ten…

Uit my Kuierkombuis

Ek hoop u het die suurlemoenbier van verlede week geniet!  Die bottel wat ons laaste oopgemaak het was die lekkerste.  Jy moet die suurlemoenbier so ‘n week laat staan.  Ek…

Gesondheidsdienste se kapasiteit

Suid Afrika se gesondheidsdienste skiet ver tekort.  Daar word tans slegs 17,000 mense per dag getoets vir die pandemie COVID-19.  In Brittanje is daar op 24 Mei 2020 meer as…

PetroSA koop dalk Sasol vulstasies

Die Sentrale Energie Fonds wat ’n staats entiteit is, en wat hoofsaaklik in die olie en gas bedryf is met PetroSA, onderhandel tans met Sasol om vulstasies oor te neem….

Sassa sal nou verbeter

Die skandalige funksionering van Sassa wat slegs tien mense se R350 elk kon uitbetaal tot gister, sê Fase 3 maak dit makliker om die uitbetalings te doen aan die mense…

Skole kan nie heropen

Die regime se planne dat Graad 7 en Graad 12 se leerlinge op 1 Junie weer terugkeer na die skoolbanke, gaan waarskynlik veel later werklikheid word. Baie skole kan nie…

SÓ MOET JULLE DAN BID:

LAAT U NAAM GEHEILIG WORD. God is heilig – dit hoor ons oor en oor in die Woord. Ons hoor onder andere in Levitikus 11: Want Ek is die HERE…

TLU SA bekommerd oor volgehoue inperking

TLU SA is dankbaar dat die kern van die voorstelle wat die organisasie tot dusver oor die inperkingmaatreëls gemaak het, nou deur die regering aanvaar word. Die onus lê nou…

Perspektief: Grendelstaat lesse vir tent-bewoners

Ek leen graag die volgende uittreksels van ons skool se her-openings-kennisgewing: Ons gaan rekenskap moet gee oor ons aksies en besluite (ons aanvaar verantwoordelikheid) Ons moet ons roeping as ledemate…

Skandaal van korrupsie oopgekrap

Die korrupsie word nie beëindig in Suid-Afrika nie, en sodra alles weer lyk na ’n rustige tyd, dan spring korrupsie weer na vore. Dit is die mening van ’n ekonomiese…

WGO staak toetse met malaria middel

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het sy kliniese toetse met die malaria tablette, wat hydroxychloroquine bevat, gestaak wat in Brasilië en ander dele van die wereld gebruik word vir pasiënte…

Orbit misluk in toets lansering

Die Britse miljardêr, Richard Branson, se satelliet lanserings maatskappy,  Virgin Orbit, se eerste toets lansering van ’n nuwe vuurpyl het misluk. Die vuurpyl wat ’n toets satelliet gedra het, het…

Adviseur oortree inperkings regulasie

Die Britse Konserwatiewe Party Eerste Minister, Boris Johnson, se aansien het skerp gedaal onder sy eie ondersteuners nadat ’n adviseur die inperkings regulasies oortree het. Premier Johnson het klaarblyklik ’n…

Maritz prokureurs

Wil jy huis koop of verkoop? Soek jy ‘n Aktevervaardiger? Laat ek jou registrasie hanteer. Kontak my vir enige navrae. Ek werk landswyd. Persoonlike diens. EM Maritz Prokureurs Tel :…

Skole en 2020

Weereens was Die Vryburger reg met sy voorspelling.  In ‘n artikel rondom die 2020 skooljaar is gemeld dat die Departement van Onderwys tien teen een die kurrikulum gaan verkort om…

Virus: SA se huidige stand

Op 25 Mei was die status van Suid-Afrika met die koronavirus soos volg: Die sterftes het met 52 verhoog en die totale infeksies het op 23,615 te staan gekom. Die…

Word SA weer besteel?

Oord die afgelope 25 jaar van ANC-SAKP regering, moes diegene wat die land opgebou het tot ’n ekonomiese reus in Afrika, dien hoe daardie selfde reus geleidelik afgetakel word deur…

Nkosazana Dlamini-Zuma en die smokkelaars

Die foto hiernaas toon Dlamini-Zuma saam met ’n selferkende smokkelaar, Adriano Mazzotti links op die foto en Mohammadh Sayed aan die anderkant. Die minister, wat hoop om die volgende Suid-Afrikaanse…

Lewensbrood

En Farao se dogter antwoord haar: Ja. En die jongmeisie het geloop en die seuntjie se moeder geroep. Daarop sê Farao se dogter vir haar: Neem hierdie seuntjie en soog…