Daily Archives: April 30, 2020

Skooljaar 2020

Die Covic-19 virus het en gaan ‘n ernstige impak hê op die 2020 skooljaar.  Skole sou reeds 31 Maart 2020 heropen na die paasvakansie.  Dus aan die einde van April…

So diskrimineer die regering

Die regering het aanvanklik ontken dat hy Swart Ekonomiese Bevoordeling (SEB) gekoppelde sakeondernemings gaan bevoordeel met die uitbetaal van fondse uit die R500 miljard Ramaphosa Fonds. Nou het regeringe beamptes…

Dankie virus, vir water en toilette

As die koronavirus pandemie een goeie aksie veroorsaak het, is dit die regering se optrede om watertenks en toilette te gee vir talle plakkerskampe. Dit is die mening van ’n…

Lewensbrood

Daarop sê die manne vir Lot: Wie het jy hier nog? ’n Skoonseun en jou seuns en jou dogters en almal wat jy het in die stad — bring hulle…

R500 miljard is veels te min

Die graderingsagentskap Moody’s het verlede week gewaarsku dat die aangekondigde R500 miljard hulp aan sakelui en werkers nie voldoende gaan wees om in die vraag te voorsien nie. Die aanvraag…

Virus laat wêreldekonomie struikel

Die koronavirus pandemie is besig om sy tol te eis, en die invloed van die inperkings wat noodsaaklik was, het baie sakeondernemings en werkers van hulle daaglikse inkomste ontneem. In…

Malawi regering tot stilstand geruk

Die regering van Malawi moes die knie buig voor die land se Hooggeregshof wat beslis het dat sy inperkings maatreëls nie voldoen aan vereistes nie. Die regter in die Hooggeregshof,…

Skool kwartale sal verander

Die voorstelle vir die nuwe skoolkwartale wat waarskynlik aangekondig sal word, verskil aansienlik van wat dit oorspronklik was, en word toegeskryf aan die pandemie wat onderwys in die land ontwrig…

Mynwerkers keer terug na werkplek

Nagenoeg 60% van die mynwerkers wat geroep is om terug te keer na die werk, het opgedaag, maar kenners reken dit is ’n enorme uitdaging om goeie beheer toe te…

Die ANC se diskriminerende verkwisting

Terwyl honderde bekwame en goed opgeleide gesondheid werkers in Suid-Afrika werkloos sit en wag om diensbaar te wees, word meer as 200 Kubane teen astronomiese koste ingevoer. Die klomp Kubaanse…

Britse veteraan word wêreldwyd vereer

Die 100-jarige Britse veteraan, Kaptein Tom Moore, is van oral uit die wêreld vereer met sy verjaardag, en honderde verjaarsdag kaartjies het ingestroom na die man wat die verbeelding van…

Praag burgemeester onder polisie beskerming

Die burgemeester van Praag, die hoofstad van die Tsjeggiese Republiek, geniet polisie beskerming nadat ’n dreigement van Moskou ontvang is. ’n Man van Rusland het gedreig dat hy die burgemeester…

Duisende Duitse handelaars kan bankrot raak

Een uit elke ses Duitse kleinhandelaars kan bankrot raak weens die koronavirus pandemie, sê die land se Handels Industrie. Vir die grootste aantal winkeliers is die huurgeld steeds betaalbaar te…

Dosyne sterf in brandstofwa ontploffing

’n Brandstof vragmotor het ontplof en minstens 46 mense gedood in die noordelike stad Afrin, in Sirië waar hoofsaaklik Koerde en Turkse rebelle woonagtig is. Dit volg nadat ’n reeks…