Daily Archives: April 29, 2020

Pfizer middel gereed vir noodgevalle

Pfizer, die wêreldbekende farmaseutiese middel vervaardiger het reeds ’n geneesmiddel gereed om pasiënte met koronavirus infeksie te behandel. Volgens ’n berig in ’n Amerikaanse koerant is die middel gereed om…

Landbank beland in krisis

Die Landbank het in ’n enorme krisis beland met sy beweerde nalatigheid om sy verpligtinge teenoor ’n lener aan die Bank te versuim. Die Landbank, wat ’n belangrike finansierders is…

Cele sal nie verskoning vra

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het dit in geen onduidelike taal gestel dat die arrestasie van ’n klompie Moslem aanbidders wat die regulasies oortree het, nie om verskoning gevra…

Geen klaarheid oor skole heropening

Die vrae van bekommerde ouers bly steeds onbeantwoord oor die toekoms van hulle kinders, die heropening van skole, en die 2020 kurrikulum. Baie skole het digitale leer stelsels met hulle…

Om Sout te wees….

Om sout te wees beteken om die poorte van God se stad te betree. In Openbaring 21 word die nuwe Jerusalem beskryf. Daar is twaalf poorte. Aan die oostekant is…

Kubaanse dokters eers in kwarantyn

Die meer as 200 Kubane wat as dokters in die land aangekom het om behulpsaam te wees met die bestryding van die koronavirus, sal eers vir twee weke in kwarantyn…

Natal premier oortree inperkings

Sihle Zikalala, die premier van Natal het homself in die moeilikheid laat beland deur die inperkings maatreëls te verontagsaam. Die opposisieparty se parlementslid, Dianne Kohler-Barnard het ’n kriminele klag gelê…

Eskom se probleme vererger

Eskom staar ernstige gevolge in die gesig nadat ’n studie bevind het dat sy Kendal Kragstasie in Oos-Transvaal nie aan die nodige vereistes voldoen nie en ’n groot gesondheidsgevaar inhou…

President van Brasilië word ondersoek

Die Hooggeregshof van Brasilië het beveel dat die outoriteite ’n ondersoek doen na die beskuldigings dat President Jair Bolsonaro probeer het om invloed uit te oefen op die Federale polisie….

El Salvador straf bendelede so!

Menseregte groepe het die owerheid in El Salvador gekritiseer vir die wyse waarop bendelede in tronke gestraf word vir hulle oortredings. Die president is sterk gekritiseer omdat hy na bewering…

Sjina ontken virus beskuldigings

Beskuldigings en vermoedens dat die koronavirus in ’n lanaratorium in die Sjinese stad Wuhan ontwikkel is, is deur die hoof van die laboratorium ontken. Hy sê daar bestaan geen basis…

Virus Nuusflitse

VSA President Trump het sy beskuldiging herhaal dat Sjina die verspreiding van die virus kon voorkom het deur nie vir ses weke lank te beweer dat die virus nie van…

Britte handhaaf inperking maatreëls

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het teruggekeer na sy kantoor en begin werk nadat hy in die hospitaal opgeneem is weens infeksie met die koronavirus. Die premier het met…

Wêreldwye infeksies nou 3 miljoen

Die bevestigde gevalle van infeksie met die koronavirus het nou verby die 3 miljoen merk gestyg met die VSA wat die grootste infeksie syfer toon van net minder as 1…

Kim Jong-Un is springlewendig

Die media in Suid-Korea het pas besig dat die kommunistiese leier van die buurstaat, Noord-Korea springlewendig is na hy ’n hart prosedure ondergaan het. Verskeie berigte is die afgelope dae…