Daily Archives: April 28, 2020

Einde van wolkekrabbers?

Die uitbreking van die hoogs aansteeklike koronavirus het die wêreld tot stilstand gedwing, en skielik het ’n nuwe tydvak aangebreek wat in die komende maande en jare ten volle sal…

Uit my Kuierkomuis

So betree ons die vyfde week van inperking!  In die tyd is baie grappies daaroor versprei,  resepte is uitgeruil en gebak en gebrou.  Ek wonder of daar al ooit soveel…

Ramaphosa wil R500 miljard streng beheer

President Cyril Ramaphosa het gesê ’n streng monitering van hoe die R500 miljard op sosiale en ekonomiese vlak spandeer gaan word. Hy sê stelsels en sisteme sal in plek kom…

Lewensbrood

EN die twee engele het in die aand in Sodom aangekom, terwyl Lot in die poort van Sodom sit; en toe Lot hulle sien, het hy opgestaan om hulle tegemoet…

Die regering se rassisme

Dit word in ’n toenemende mate duidelik dat Cyril Ramaphosa se R500 miljard hoofsaaklik toegeken gaan word aan diegene wat nie blanke Westerlinge is nie. Verskeie instansies het reeds beswaar…

SA Lugdiens likwidasie uitgestel

Die sake reddingspan wat SAL staande moet hou het ingestem om nie die staats beheerde redery se likwidasie nou te oorweeg nie. Dit beteken dat die onsekerheid van die hele…

Ondersoek toon stand weens pandemie

Die opname wat glo gemaak is oor die stand en invloed wat die pandemie op Suid-Afrika het, is Sondag deur die Navorsingsraad vrygestel. Die navorsing het twee aspekte uitgewys, waarvan…

Virus syfers verhoog vinniger

Met slegs 168,643 mense getoets vir die infeksie van COVID-19 gevalle, is 4,546 gevalle in die land positief aangemeld. Dit bring die gevalle wat reeds herstel het van infeksie, op…

Jemen separatiste verklaar onafhanklikheid

Alhoewel die Saoedi-gesteunde separatiste van Jemen nou hulle onafhanklikheid geëis het in die suidelike gebied van die land het die internasionaal erkende regering die eise verwerp. Jemen se separatiste van…

Nog hervormings in Saoedi

Die Arabiese koninkryk van Saoedi-Arabië het gouer as wat verwag is, met nog ’n hervormings aankondiging gekom wat selfs die inwoners van die land verras het. Die kroonprins het bekend…

Duitse minister ten gunste van tuiswerk

Die koms van die pandemie het soos in elke ander land, duisende mense gedwing om voortaan hulle werk vanaf hulle woonhuis te doen en nie meer kantoor werkers te wees…

Kommer heers in Noord-Korea oor Kim

Ernstige kommer heers tans in die kommunistiese Skiereiland van Noord-Korea oor die gesondheidstoestand van hulle leier, Kim Jong-Un na ’n hart prosedure van verlede week. Sjinese deskundiges is afgevaardig om…

Serwië stuur hulp vir Italië

Die regering van Serwië het vier vragvliegtuie, gelaai met toerusting, na Italië gestuur om die land te help met die stryd teen die koronavirus pandemie. Mediese toerusting, en ander benodighede…

Olie tenkskepe het geen bestemming

Die krisis weens die koronavirus het die oliebedryf tot sy laagste vlak in die geskiedenis geruk, en gegewens wat deur die Los Angeles Kuswag vrygestel is, toon hoe ernstig die…