Daily Archives: April 27, 2020

Klein sake oorlewing – aflewering – algemeen

Die huidige kwarentyn is besig om veral klein ondernemings se voortbestaan te bedreig; groter organisasies het toegang tot uitgebreide steun-netwerke, of kan bloot op hul reikwydte steun om die huidige…

Banke bied lenings aan sakelui

Die regering het R200 miljard bewillig uit die Koronavirus Fonds van R500 miljard om bankiers te help om lenings aan sakelui in sekere kategorië te help. Banke kan glo nou…

Duisende kan hulp van WVF verbeur

Meer as 220,000 werksmense in Suid-Afrika kan hulle wettige eis verbeur by die Werkloosheid Versekeringsfonds (WVF) weens die ontbreking van hulle besonderhede. Na raming verteenwoordig die mense ’n bedrag van…

Apteek bly oop na virus gvalle

Die Dis-Ghem apteek in die BluBird sentrum van Johannesburg sal nie hoef te sluit weens die koronavirus infeksie wat by personeel gediagnoseer is nie. Kliënte het egter gemurmureer oor die…

Inperking maak SA veel veiliger

Meningsvormers wys daarop dat die Minister van Polisie, Bheki Cele, se mening dat die misdaad verminder weens die verbod op die verkope van alkoholiese drank, is nie korrek nie. Die…

Lewensbrood

Want Ek het hom verkies, dat hy aan sy kinders en sy huis ná hom bevel sou gee dat hulle die weg van die HERE moet hou om geregtigheid en…

Saoedi howe beëindig lyfstraf

’n Eeu oue gebruik in Saoedi-Arabië se howe om vir sekere wetsoortredings lyfstraf toe te dien, is nou van die wetboek geskrap. Die bepaling is volgens ’n dokument wat deur…

Motor rubriek – Audi A7 Sportback 55 TFSI Quattro

Wanneer die naam Quattro gelees word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die begin jare toe Audi aan tydrenne begin deelneem het en die Quattro bekend gestel is….

Die nagmerrie van R500 miljard

Elke regdenkende inwoner van Suid-Afrika is bekommerd oor die indeling en beheer wat toegepas gaan word wanneer uitbetalings gedoen moet word. ’n Voorbeeld van wat op Suid-Afrika kan wag, is…

Wereld maak gereed vir entstof

Die Franse president, Emmanuel Macron, en die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, is besig om gereed te maak vir ’n wêreldwye projek om nuut ontwikkelde entstof teen die COVID-19 virus te…

Politici se stryd teen die virus

Die wêreldmening was nog nooit so krities as wat tans die geval is nie, en politieke besluitnemers ervaar die weerstand van selfs hulle eie ondersteuners in ’n groter mate as…

Nog lank ’n onnatuurlike leefstyl

Te midde van die positiewe ontwikkeling in Duitsland, wys die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, daarop dat die pandemie nou nog in sy begin stadium I en nog lank met die…

Lufthansa toon reuse kwartaal verlies

Lufthansa, die vlagskip lugredery van Duitsland het in die eerste kwartaal van 2020 ’n bedryfsverlies van €1.2 miljard gehad en sê sy verkope van vliegtuig kaartjies het met 50% gedaal…

Skerp daling in insek bevolking

Wetenskaplikes en navorsers is erg bekommerd oor bevindinge van die jongste verslae wat vrygestel is en wat aandui hoe drasties die bekende inseksoorte verminder in die wêreld. Hierteenoor is ’n…

Duitsers is onbekwame kos makers

Dit het nou eers duidelik geword hoe onkundig die Duitsers is wanneer hulle in die kombuis vir hulleself moet kos voorberei. Die Duitse vroue, wat bykans almal een of ander…

Iran sal VSA skepe verwoes

Die hoof van die Revolusionêre Mag in Iran het in reaksie op President Donald Trump se instruksie skerp gereageer en sê sy land sal die Amerikaanse oorlogskepe vernietig as hulle…