Daily Archives: April 24, 2020

Sakelui kyk nou na ministers

Die aankondiging van president Ramaphosa dat die koronavirus pandemie se streng maatreëls geleidelik verslap sal word en dat die verskillende ministers antwoorde sal verstrek het sakelui se oe na die…

Vyf fases van inperking

Sigaretrokers juig oor die toegewing maar kenners reken president Ramaphosa weet hy sal die beoogde hofsaak nie kon wen nie, en daarom het hy die toegewing gemaak, maar die alkohol…

Onbeholpe regering bedreig voedselsekerheid

Die inperkingsmaatreëls weens die COVID-19 pandemie stel uitsonderlike eise aan die veiligheidsmagte, maar tog word die hand van ondersteuning deur die georganiseerde landbou – in terme van die Landelike Beveiligingstrategie…

Boere help in Natal

Boere in die suidelike dele van Natal het blitsvinnig gereageer toe verneem is dat daar gebiede is waar ’n voedsel tekort ontstaan het weens die pandemie. Vragmotors en sleepwaens is…

Die verwarring in SA

Terwyl almal gis oor hoe lank die inperkings nog gaan voortduur, sê dokters die verlenging daarvan is sinneloos en hoe gouer SA terugkeer na ’n “nuwe bedeling”, hoe beter sal…

Weermag ontplooiing in spervuur

’n Vertroulike dokument wat gelek is en klaarblyklik deur die ANC se president, Cyril Ramaphosa hanteer is, bevat inligting oor die ontplooiing van die 70,000 troepe om behulpsaam te wees…

Ernstige kommer oor munisipaliteite

Ernstige kommer bestaan onder meningsvormers in Suid-Afrika oor die R20 miljard wat deur Cyril Ramaphosa toegeken is aan munisipaliteite. Die mening is uitgespreek dat munisipaliteite ’n bewese rekord opgebou het…

Die Vader voorsien na liggaam en siel

Lees: Matth. 6:1-34 ‘Gee ons vandag ons daaglikse brood’. Wat ‘n heerlike vertroosting: Ek het Iemand wat dag na dag vir my sorg. Selfs in hierdie spanningsvolle tyd waarin ons…

Perspektief: Trek die wa deur die drif

Shakespeare se “Much ado about nothing” kom onwillekeurig tussen elke paar intelligente ore op: Dit blyk die land se president het die verbysterende vermoë om die hoë kultuur van satire…

Virus: Wêreld infeksies styg

Die toename in die verspreiding van koronavirus infeksie bly ’n kommerwekkende gebeurtenis, veral as in aanmerking geneem word dat daar nou reeds 210 lande in die wereld is waar die…

Vrou beroof van €50,000 spaargeld

’n Vrou in Hamburg, Duitsland het al haar spaargeld verloor toe ’n dief op haar toegeslaan en met haar handsak weggekom het. Die vrou het haar spaargeld onttrek uit die…

Buurland: Talle sterf oor weiering van terrorisme

Minstens 52 jong mans is in Mosambiek doodgeskiet of onthoof deur ’n Islamitiese terroriste organisasie omdat hulle geweier het om as terroriste opgelei te word. Die voorval het in die…

Poolse brandslaners in erge stryd

Duisende hektaar goeie weiveld in Pole is reeds vernietig na een van die hewigste veldbrande wat die land in dekades gehad het. Die brande wat verwoesting gesaai het sedert Pole…

Huiskatte toets positief van virus

In die Amerikaanse stad New York is twee huis katte gediagnoseer met COVID-19 infeksie wat hulle klaarblyklik opgedoen het van die huisbewoners. Dit is egter nog onbekend of die diere…

VSA skenk miljoene aan SA

Die Amerikaanse regering van President Donald Trump het pas aangekondig dat hy $250 miljoen (R4,500 miljoen) aan Suid-Afrika skenk ter bestryding van die pandemie. Sovêr is dit die enigste land…

Trump: Vernietig Iran se bote

President Donald Trump het beveel dat die Amerikaanse oorlogskepe alle bote van Iran moet vernietig wat ’n moontlike bedreiging inhou. Trump het gesê enige skip van Iran wat ’n bedreiging…