Daily Archives: April 23, 2020

Duisende weermaglede word ontplooi

Verlede maand is net minder as 3,000 troepe van die Nasionale Verdedigingsmag ontplooi om in veral die stedelike gebiede die strate te patrolleer om te voorkom dat die pandemie se…

Iran lanseer eerste ruimte satelliet

Die Irannese Revolusionêre Korps het Woensdag bekend gemaak dat ’n eerste militêre satelliet suksesvol gelanseer is op ’n tydstip wat die spanning met die VSA steeds op ’n snaar stywe…

Wat maak die regering met SAL

Die regering is hopelik met ’n eerbare reddingsdaad besig, want vir die algemene publiek is daar nou rooi ligte wat brand. Watter waarborg is daar dat die regering s miljarde…

Waar staan die kommersiële boer?

Die ANC regeing het deur middel van sy president ’n vreemde aanslag getoon in sy toespraak van Dinsdag wat die indruk gelaat het dat swart boere die voordeel gaan kry…

Virus: Stand in SA wek kommer

Dinsdagaand het die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, aangekondig dat die totaal van virus infeksies nou in Suid-Afrika op 3,465 gevalle staan. In dieselfde asem sê hy die regering is…

Lewensbrood

Toe sê die HERE vir Abraham: Waarom het Sara daar gelag en gedink: Sou ek ook werklik baar nou dat ek oud geword het? Sou iets vir die HERE te…

Olieprys val verder in SA

Te midde van ’n uiters swak Rand, het die Suid-Afrikaanse prys van olie tot sy laagste vlak in baie jare gedaal toe dit gister op $18 te staan gekom het….

Hoe gaan SA reggeruk word?

Ernstige vrae kom na vore in Suid-Afrika oor die Ramaphosa-regering se R500 miljard planne om die koronavirus pandemie te beveg en die land se ekonomie op dreef te kry. Ekonome…

Ramaphosa kry meer steun

Alhoewel daar ’n groot persentasie van nagenoeg 30% is wat tans met hongerpyne na bed moet gaan, en 66% van die mense in die land sukkel om hulle finansies reg…

Kim het ernstige gesondheid probleem

Die valse berigte wat deur Noord-Korea versprei is oor die welstand van hulle kommunistiese leier, Kim Jong-Un, word nou met meer inligting beskikbaar, weerlê deur Suid-Korea. Die leier se gesondheidstoestand…

Virus: Sjina gaan vervolg word

Missouri in die VSA se Prokureur-Generaal, Eric Schmitt, het op die gewilde TV program “Tucker Carlson Tonight”  die eerste geword wat ’n regsgeding teen Sjina begin. Eric Schmitt sê Beijing…

Polisie wreedheid duur voort

Die swartmense van Steadville naby Ladysmith in Natal is met afgryse vervul nadat een van hulle jonger mense, wat besig was om elektrisiteit te koop, deur ’n polisiebeampte geskiet is….

Kanadese skiet voorval – nog sterftes

Die Kanadese skieter wat verantwoordelik is vir die dood van 16 mense in die noordelike gebied van Nova Scotia, se slagting is wêreldwyd veroordeel. Intussen is berig ontvang dat nog…