Daily Archives: April 22, 2020

Ramaphosa se R500 miljard plan

Die hoof punte wat aangeroer is deur die ANC se president, kom daarop neer dat hy poog om die virus-geveg wil wen, maar ook wil sien da SA se vrotsige…

Ons noodkreet!

Terwyl die wêreld bekommerd is oor die feit dat 171,000 mense reeds die lewe gelaat het en 2,5 miljoen met infeksie sit, word Suid-Afrika se chaos eers vir heelwat later…

Om sout te wees beteken om God te ken

Om sout te wees beteken om God aan mense bekend te stel. Ons is soos Moses destyds. Hy moet God gaan voorstel aan die Verbondsvolk van die Ou Testament. Wanneer…

Uit my Kuierkombuis

Ek het verlede week verwys na die Roly-Poly poeding wat ek gemaak het.   ‘n Heerlike nagereg afgerond met tuisgemaakte vla! My Ouma aan moederskant,  het dit graag gemaak vir my…

Plaaswag stelsel word geaktiveer

TLU SA doen ‘n dringende beroep op die Minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en President Cyril Ramaphosa om die Plaaswagte weer te aktiveer, en het ‘n platform geskep waar…

Minister van Vervoer oortree inperkings

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het die inperking regulasies verontagsaam en daarmee die wet oortree toe hy besluit het om ’n vergadering belê het wat op die nasionale TV…

Werkloosheid Fonds word leeg getap

Die afgelope Maandag het die Minister van Arbeid, Thulas Nxesi  se departement onder geweldige druk geplaas met aansoeke wat in duisende instroom van mense wat na bewering werkloos is weens…

SA in afwagting vir ekonomiese plan

In opdrag van die ANC se president, Cyril Ramaphosa, is die kabinet en in besonder die Minister van Finansies, in gesprek met mekaar oor die finale uitkoms van ’n “Ekonomiese…

Warm kos – verbod frustreer SA

Suid-Afrika se ingeperkte mense is gefrustreer met die verbod op die verkoop van warm kos, terwyl hulle gaar kos wat nie warm is nie, mag koop. Die eienaardige reëling van…

Kim ondergaan hart prosedure

Die kommunistiese leier van Noord-Korea, Kim Jong-Un, was glo nie so ernstig siek dat dit bestempel kan word as “graf siek” nie, maar het wel ’n hart aandoening gehad waarvoor…

WGO waarsku teen vinnige opheffings

Die vinnige terugkeer na die “normale” leefstyl kan die koronavirus pandemie wêreldwyd verleng en vererger, sê kenners en wetenskaplikes. Die Wêreld Gesondheid Organisasie van die Verenigde Nasies het nou ook…

VSA stuur oorlogskepe na Suid See

Die VSA het twee oorlogskepe vir ’n “spesiale operasie” in die Sjinese Suid See ontplooi volgens ’n media vrystelling van die Amerikaanse Vloot. Die twee skepe voer ook hulle oefeninge…

Wilde diere besoek stil stede

Die koronavirus pandemie het stede en dorpe regoor die wêreld tot stilstand geruk, en inperkings het motors en voetgangers was nêrens sigbaar nie. Dit het die diereryk geleentheid gegee om…

Olieprys val tot laagste vlak

Die olieprys was reeds op sy laagste vir die afgelope twee dekades, maar nou het die Wes Texas olieprys sy laagste vlak van alle tye bereik toe dit op nul…