Daily Archives: April 21, 2020

Wat sit agter mynbaas se arrestasie?

Waarom het die polisie die hoof van die Rustenburg myn gearresteer en die sowat 6,000 werkers verbied om die myn se terrein te betree om hulle werk te doen terwyl…

Beurtkrag kom gou terug

Die moontlikheid van hernude beurtkrag word voorsien sodra die inperkings sodanig is dat die mynhuise en nywerhede hulle werksaamhede kan hervat. Eskom, wat volgens alle aanduidings, klaarblyklik nie daarin geslaag…

Minister Cele gaan gebraai word

Die optrede van die Minister van Polisie, Bheki Cele, gedurende die inperkings tyd gaan nou op hom boemerang in die parlement wanneer die liggaam weer in sitting is. Volgens politieke…

Lewensbrood

En Hy sê: Ek sal oor ’n jaar sekerlik weer na jou toe kom — dan sal jou vrou Sara ’n seun hê. En Sara het geluister by die ingang…

Brandstofprys kan verder verlaag

Met die olieprys wat die afgelope weke die laagste is as wat dit in twee dekades was, kan motoriste verwag dat ’n verdere verlaging in Meimaand aangekondig gaan word. Die…

Steve Hofmeyr ontken berigte

Die berig in ’n Engelse Sondagkoerant waarin beweer word dat Steve Hofmeyr ook ’n eis ingestuur het na die Departement van Kuns en Kultuursake word ten sterkste deur die gewilde…

Miljarde verlore weens drank verbod

Die verbod op die verkoop van alkoholiese drank het volgens bronne ’n massiewe invloed op die inkomste wat die staat verbeur weens belasting wat nie gevorder kan word nie. In…

Ramaphosa moet goeie besluite neem

Politieke ontleders wys daarop dat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, nou in ’n kritieke stadium van die koronavirus pandemie, weldeurdagte besluite sal moet neem om Suid-Afrika se krisis te…

Europa verslap maatreëls

Terwyl verskillende lande steeds gebuk gaan onder al groter getalle van infeksies, word die maatreëls in byna al die lande verslap weens ekonomiese redes. Frankryk rapporteer dat die infeksies elke…

Brasilië verslap maatreëls

Die president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het saam met duisende ondersteuners die strate ingevaar ten einde steun te werf vir die opheffing van inperkings maatreëls. Bolsonaro het nie ’n masker…

Skieter dood 16 in Kanada

’n Skieter wat op ’n stadium vermom was soos ’n polisiebeampte, het 16 mense doodgeskiet en talle gewond in ’n plattelandse dorp van Kanada. Die provinsie Nova Scotia se woordvoerder…

VSA president verlig inperkings

President Donald Trump is ten gunste van geleidelike verslapping van die inperkings maatreëls wat ingestel is as gevolg van die koronavirus pandemie. Alhoewel geen maatreëls amptelik aangekondig is nie, het…

Impala hoof wederregtelik gearresteer

Die hoof van Impala Platinum myn van Rustenburg, Mark Munroe, is in hegtenis geneem nadat hy sy werkers per SMS verwittig het dat hulle kan terugkeer na die werkplek. Die…

Lesotho ontplooi weermag weens onrus

Lesotho’s se Eerste Minister, Thomas Thabane, wat na bewering betrokke is by di moord van sy eie vrou het ook onlangs misluk in sy pogings om ontslae te raak van…

Virus: Duitse ekonomie sterk genoeg

Die inperkings en streng maatreëls wat geld weens die virus pandemie, sal nie ’n invloed uitoefen op die begroting van Duitsland nie. Te midde van groot uitgawes wat nou aangegaan…