Daily Archives: April 20, 2020

Honderde skole word gesaboteer

Inbrake, brandstigting, breek van deure en vensters, vorm alles deel van die vandalisme wat die afgelope drie weke in Suid-Afrika se tradisionele swart skole ondervind is. Meer as 400 skole…

Misdadigers bly bedrywig

Sedert die aanvang van die inperkings tyd is verskeie voorvalle aangemeld van beweerde misdade wat in stryd is met die afgekondigde maatreëls wat nagekom moet word. Van die beskuldigings word…

Virus: Afrika gaan swaar trek

Algerië is die Afrika land met die hoogste aantal sterftes van 364, met Egipte se 205 tweede en Marokko derde met 135 gevalle en Suid-Afrika met 50 sterftes in die…

Lewensbrood

En toe die son wou ondergaan, val daar ’n diepe slaap op Abram, en kyk, skrik en groot duisternis het hom oorval. Daarop sê Hy vir Abram: Weet verseker dat…

Sigaret: instansie wil hof toe

Die Fair-trade Independent Tobacco Association (Fita), het bekend gemaak dat hulle die verbod op sigaret verkope tydens die inperkings tydperk na die hof gaan neem. Volgens die vereniging is daar te…

Twee casinos sluit deure

Die Sun International casino maatskappy het aangekondig dat twee van sy casinos gesluit word, waarvan die Carousel permanent gaan sluit. Die maatskappy sê in ’n verklaring dat beide instansies nie…

Drink koffie teen virus infeksie!

Terwyl Suid-Afrika alles moontlik doen om die verspreiding van die koronavirus te bekamp, is daar klaarblyklik van die sogenaamde tradisionele genesers wat munt slaan uit die pandemie. Alhoewel dit sekerlik…

Motor rubriek – Volkswagen Caddy 1,0 TSI Trendline

Deur die jare het ‘n mens eintlik bederf geraak met Volkswagen produkte want vir elke behoefte is daar ‘n voertuig beskikbaar. Die Caddy is geen uitsondering nie en wanneer dit…

Virus: Teenmiddel lyk belowend

Koronavirus infeksie by ape is behandel met ’n eksperimentele middel en die diere het binne 12 uur na behandeling ’n aansienlike verbetering in hulle toestand getoon.  Die Amerikaanse regering sê…

VSA streef na wapen akkoord

Die Amerikaanse regering streef daarna om ’n nuwe wapen ooreenkoms aan te gaan waarby Rusland en Sjina betrek is. Die VSA se Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het in…

Virus-geheime word ontrafel

Die een na die ander berig kom na vore, en TV uitsendings waar Sjina en die Wêreld Gesondheid Organisasie in die beskuldigingsbank staan, word nou op die sosiale netwerk versprei…

Brasilië se Gesondheid minister afgedank

Die Nasionalistiese president van Brasilië, Jair Bolsonaro, het sy Minister van Gesondheid afgedank omdat hy verskil met die president oor die stryd teen die koronavirus. Die minister het ’n beroep…

WGO hoop op ander donasies

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) vestig nou sy hoop op die goedgesindheid van ander lande om die tekort aan te vul wat ontstaan het met Amerika se besluit om sy…

VSA: Sakemanne kry oneerlike voordeel

Die werkloosheid het in die VSA gestyg tot ’n astronomiese 28 miljoen mense wat nou eise indien om deur die regering gehelp te word. Onbevestigde berigte lui dat sakeondernemings hulle…

Merkel steun WGO se optrede

Die Bondskanselier van Duitsland, Angela Merkel, het haar volle ondersteuning beloof aan die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Gesondheid Organisasie wat nou in onguns gekom het by die Amerikaanse regering….