Daily Archives: April 17, 2020

Oorlog-veteraan verrig wonderdaad

’n Oorlog veteraan uit die Tweede Wêreldoorlog, het ook besluit om sy deel by te dra om die getroue werkers te ondersteun wat vreesloos hulle dagtaak verrig om pasiënte te…

TLU SA se Plaasvars e-Mark vir boere

TLU SA het vandag die Plaasvars e-Mark bekendgestel om boere en verbruikers met mekaar te verbind.  “Die kommersiële boer word telkens oorgesien wanneer dit by enige vorm van befondsing uit…

Werkloosheid Versekering onder druk

Die Suid-Afrikaanse Werkloosheid Versekerings Fonds het onverwags onder geweldige druk gekom weens die uitbreking van die koronavirus pandemie. Nagenoeg 50,000 aansoeke om finansiële hulp is binne enkele dae ontvang, en…

SA sal IMF móét nader

Terwyl die ANC regering van president Cyril Ramaphosa probeer om die Internasionale Monitêre Fonds te ignoreer, kom die werklikheid van die ekonomiese stand hard neer op die vreemde ideologie. Tot…

Laat U wil geskied…

Lees: Rom. 8:28-30/Matth. 6:10 Nou onlangs, toe ek een nag nie nie kon slaap nie en lê en rondrol het van bekommernis oor dinge wat ek niks aan kan doen…

Oberholzer is onskuldig bevind

Die maande lange ondersoek het tot gevolg dat die Eskom hoof, Jan Oberholzer, van alle blaam en al die beskuldigings vrygespreek is. Oberholzer is daarvan aangekla dat hy betrokke was…

Talle sterf in taxi ongeluk

Die dodetal het tot 15 gestyg in ’n taxi ongeluk nadat die minibus teen ’n vragmotor gebots het op die N2 tussen Mount Ayliff en Mount Frere in die Oos-Kaap….

Virus: Politieke leier weier regering toets

Die leier van die ACDP, Kenneth Meshoe, sê hy weier om ’n tweede toets vir virus infeksie te ondergaan in ’n staatshospitaal. Kenneth Meshoe beweer dat die regering se hospitaal…

Entstof: Wetenskaplikes koorsagtig besig

Minstens drie navorsingspanne maak gereed om hulle produk te begin toets om die pandemie hok te slaan, terwyl meer as 70 ander spanne ook besig is met navorsing om antwoorde…

Trump beveel wetenskaplike ondersoek na virus

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê sy regering probeer vasstel of die koronavirus sy oorsprong in ’n laboratorium van Sjina het. Die vermoede bestaan dat die virus in ’n laboratorium…

Sjina dalk skuldig aan massamoord

Die moontlikheid dat Sjina verantwoordelik gehou kan word vir die duisende mense wat dood is weens die infeksie met die koronavirus word klaarblyklik verder ondersoek. Ondersoeke wat in die VSA…

VN Gesondheid sal sukkel sonder VSA

Die Verenigde Nasies se afdeling Wêreld Gesondheid Organisasie se fout om Sjina te beskerm en die VSA te kritiseer oor sy besluit om vlugte van en na die twee lande…

Franse dokter stel die voorbeeld

Dokter Christian Chena, wat eersdaags sy 99 ste verjaardag gaan vier, is byna oud genoeg om die Groot Spaanse Griep van 1918 te onthou, maar stel ’n voorbeeld aan die…

Dapper Koreane versterk president

Die kiesers van Suid-Korea word wêreldwyd as uiters dapper beskou vir hulle optrede om te midde van die virus pandemie, die stemlokale te besoek. Die verkiesing wat foutloos verloop het,…

IMF: Sosiale onrus kan uitbreek

Di Internasionale Monitêre Fonds (IMF) het gewaarsku dat ’n vloedgolf van geweld en onrus in verskeie lande kan uitbreek as gevolg van die beperkings wat ingestel word teen mense. Die…

WGO vra geleidelike verslapping van maatreëls

Die Wêreld Gesondheid Organisasie het in ’n verklaring gevra dat regerings en owerhede van die wêreld met omsigtigheid te werk sal gaan in die verslapping van maatreëls weens die pandemie….