Daily Archives: April 16, 2020

SAL kry geen verdere hulp

Die ANC regering het die SAL sake-redding span verwittig dat geen finansiële hulp verder aan die entiteit beskikbaar sal wees nie. Die regering sê hy beskik nie oor die finansiële…

Mboweni wil armes ook help

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het klaarblyklik ingekoop op vakbonde se versoeke dat die welsyn bedrae tydelik verhoog word om die hulpbehoewendes te help. Die minister het glo onderneem…

Julle is die sout van die aarde

Wanneer ons na ons volk se geestelike gesteldheid kyk – ‘n mens wil amper huil. Ons sien hulle – volksgenote – sonder hoop – sonder geloof – kerkloos – sonder…

Alexandra se honger mense is belieg

Die toestand in die swart woongebied van Alexandra, naby Johannesburg, kan tot ernstige geweld lei weens ernstige frustrasie van baie inwoners. Die mense beweer dat hulle mislei en belieg is…

Virus: SA maak nuwe planne

Alhoewel verskeie meningsvormers van oordeel is dat die regering vroeër moes begin het met maatreëls om die opwaartse kurwe in infeksie gevalle te hanteer, is nuwe maatreëls glo uitgewys. Zweli…

Reserwebank weier meer banknote

Die SA Reserwe Bank se hoof, Lesetja Kganyago, het geweier dat meer banknote gedruk word om die skuldlas te probeer verlig. Versoeke is glo ontvang dat meer banknote gedruk moet…

Geweld bars los op Kaapse Vlakte

Geweld het tussen inwoners en polisiebeamptes losgebars op die Kaapse Vlakte oor die kospakkies tydens die inperkings weens die pandemie. Die aflewering van die kospakkies volgens die kos voorsiening skema…

Haweloses word maatskaplike en sekuriteits probleem

Die regering se maatreëls om haweloses te “herberg” is besig om ’n groot probleem te veroorsaak.  In Strandfontein in die Kaap is die koste om die mense te voed R…

Ramaphosa kry regsadvies oor drank verbod

President Cyril Ramaphosa het gevra dat die aggressiewe instansie, die Gauteng Liquor Forum, hom langer tyd moet gee om te besluit oor die moontlikheid om drankverkope se verbod op te…

Virus masker skema ontbloot

Duitsland staar ’n ernstige tekort aan maskers in die gesig nadat die gesondheidsowerheid se poging om ’n massa bestelling aanlyn te koop, op ’n fiasko uitgeloop het. Die owerheid is…

Suid-Korea gaan stembus toe

Te midde van die land se erge krisis met die koronavirus pandemie, gaan kiesers na die stembus onder streng maatreëls wat sal geld. Die land het tot hede, soos die…

VSA staak betalings aan WGO

Die Amerikaanse regering van President Donald Trump het opdrag gekry om geen gelde aan die Wêreld Gesondheid Organisasie te betaal nie weens hulle partydigheid. Trump het gesê die WGO het…

WGO waarsku teen masels

Die noodsaaklikheid van inenting teen masels het regoor die wêreld “vergete” gebly as gevolg van die aansteeklike koronavirus wat alles oorheers sedert die begin van die jaar. Die gevolg is…

Europese lande verslap maatreëls

Verskeie sakeondernemings is stadig besig om deure oop te maak in lande soos Oostenryk, Spanje en Italië nadat die lande se nuwe infeksie gevalle aan die afneem is. Die Wêreld…

Noord-Korea vuur missiele af in see

’n Kruiser missiel het in die see beland tussen Noord-Korea en Japan en word as ’n vreemde gebeurtenis beskou met die land se prohram waartydens verskeie missiele afgevuur is in…