Daily Archives: April 15, 2020

Ernstige kommer oor diestal op plase

Dit is vir TLU SA duidelik dat misdadigers hulle nie steur aan die inperkingsregulasies nie, en boere is toenemend die slagoffer daarvan. Daar is landwyd ‘n oënskynlike toename in diefstal…

Die resessie gaan vererger

Finansiële deskundiges reken die huidige resessie wa reeds in Desember 2019 ondervind is, nou sy wurggreep verder verstewig op di Suid-Afrikaanse ekonomie. Die afgradering deur Moody’s Graderings Agentskap na rommelstatus…

Lewensbrood

Verder het Hy vir hom gesê: Ek is die HERE wat jou uitgelei het uit Ur van die Chaldeërs om jou hierdie land in besit te gee. En hy sê:…

Polisiebeamptes aangekla oor inbraak

Minstens sewe polisiebeamptes is gearresteer en aangekla vir hulle aandeel in ’n inbraak poging by ’n winkel wat drank verkoop. Die polisiebeamptes is in Bonnievale gearresteer en het glo Dinsdag…

SA Reserwebank verlaag repo koers

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die ongewone stap geneem om die repo koers met 1% te verlaag tot 4.25% . Die Reserwebank se monitêre komitee het met sy vervroegde vergadering die…

Perspektief: Na die storm

Die einde van week 2 van die gedwonge kwarantyn bring gemengde nuus: Positief – mense skuif paniek opsy, intelligente vrae word gevra, weliswaar vrae wat die liberale dampkring, humanistiese mags-klas…

SA: Die pandemie ruk ons

Die SA inperkings weens die pandemie word deur die regering uitgewys dat die keerpunt eers in September kan wees, wat nie net op elke sakeman spanning meebring nie, maar ook…

Brutaliteit moet dadelik stop

Die brutaliteit waarmee die polisie en die weermaglede mense behandel wat die inperkings maatreëls verontagsaam, kan in die regering se gesig ontplof. Te veel kere is inligting ontvang van polisie…

Virus Nuusflitse

Wêreld Die infeksies het nou die 2 miljoen merk verby gesteek in die wêreld, en alhoewel sommige lande ’n afname ondervind, bly die totale aantal infeksies steeds styg. Meer as…

Wetenskaplikes ontdek massiewe ontploffing

Wetenskaplikes het die grootste ontploffing wat in die ruimte plaasgevind het ontdek en sê dit was tien keer hewiger as die grootste ontploffing wat tot nog toe in die ruimte…

Spaanse dodetal verby 17,000

Uit die Spaanse hoofstad Madrid word berig dat die sterftes Dinsdag op 17,489 gestaan het te midde daarvan dat mense nou reeds ’n maand lank in hulle huise moes aanbly….

Taliban ruil prisoniers uit

Die VSA se spesiale afvaardiging wat ’n skietstilstand met die Taliban in Afghanistan onderhandel het, sê ’n aantal soldate en werkers is uitgeruil wat in ’n gevangeniskamp aangehou is. Die…