Daily Archives: April 14, 2020

Die brekers

Die nuusberigte dat tientalle drankwinkels, en drie keer meer skole in die land gesaboteer is, het weereens die besef gebring dat hier elemente in Suid-Afrika is wat uiters bekwaam is…

SA: Teiken is drank en skole

Die vandale het drankwinkels en skole in swart woongebiede geteiken wat gelei het tot miljoene Rand se skade aan geboue en hulle inhoud. In Oos-Transvaal het meer as twintig skole…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope tyd is dit opmerklik op die sosiale media,  hoeveel mense nuwe resepte beproef en daarna foto’s daarvan plaas. Gevolglik inspireer hulle ander om ook kreatief te raak in…

Lewensbrood

Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom:…

SA: Groot tekort aan ventilators

Suid-Afrika het ’n ernstige tekort aan ventilators wat in hospitale en klinieke gebruik word vir pasiënte wat behandeling moet kry teen die koronavirus infeksie. Opnames wat gemaak is dui daarop…

Forum hof toe oor drankverkope verbod

’n Forum het gewaarsku dat hulle nou die hof gaan nader oor die verbod op drankverkope en wil glo sien dat drankwinkels gemagtig word om sake te doen terwille van…

Virus omdraai punt September

Die omdraai punt word eers in September verwag SA peak expected in September indien die wereld se algemene tendens in ag geneem word. Die ANC se Minister van Gesondheid, Zweli…

Manuel in beheer oor Virus-sake

Die Afrika Unie se voorsitter sê hulle sal getaak word om te verseker dat voldoende ondersteuning van die Internasionale gemeenskap verkry word. Die voorsitter van die AU, Cyril Ramaphosa, het…

Dame van 97 oorleef na infeksie

Min mense in Brasilieq het geglo dat die 97-jarige Gina Dal Colleto dit gaan oorleef toe sy op 1 April in die hospitaal opgeneem is met koronavirus infeksie. Sy is…

Britte kanselleer reuse ventilator bestelling

Brittanje het ’n reuse bestelling van duisende ventilators gekanselleer omdat dit ’n eenvoudige model is wat nie aan die verwagte standaarde sal voldoen nie. Die owerheid het ’n ernstige beroep…

Britse sterftes nou verby 10,000 merk

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, is die Paasnaweek uit die hospitaal ontslaan om tuis aan te sterk nadat hy vir etlike dae in die intensiewesorg eenheid van die hospitaal…

Virus uitbreking in China hervat

Die noordoostelike provinsie Heilongjiang van Sjina is nou die gevaarplek vir koronavirus uitbreking nadat die owerheid gesê het dat ’n groot aantal nuwe daaglikse gevalle aangemeld word. Sjina beweer die…

EU dreig Hongarye met vervolging oor virus

Hongarye is deur die Europese Unie gedreig en gewaarsku dat hulle die uitvoerende magte om die koronavirus te beheer, te vêr vat. Die Hongaarse parlement het ’n resolusie goedgekeur wat…

Olie produksie gaan verlaag

Die olie prysoorlog tussen Rusland en Saoedi-Arabië is beëindig na weke van onderhandelings uiteindelik gelei het tot ’n finale akkoord. Prysaanpassings sal geleidelik ingebring word wat tot April 2022 van…