Daily Archives: April 13, 2020

SA: Virus tellings styg stadig

Sondag was 2028 mense met infeksie getoets, en is bekend gemaak dat 25 mense reeds beswyk het weens koronavirus infeksie. Volgens die vrygestelde besonderhede het 410 mense reeds herstel na…

Werkloosheid word wêreld nagmerrie

Terwyl Kanada gereedmaak dat meer as ’n miljoen mense werkloos kan raak in die land, sit die VSA reeds met miljoene mense wat eise instel weens hulle werkloosheid. Die een…

Uit ons verlede, en nou!

Na afloop van die Tweede Vryheidsoorlog in 1902 het baie Boere stryders teruggekeer na hulle afgebrande plase in die Vrystaat en Transvaal. In menige gevalle was daar ’n vrou en…

Lewensbrood

Verder het Abram gesê: Aan my het U geen nageslag gegee nie; so sal dan die bediende van my huis my erfgenaam wees. Toe kom die woord van die HERE…

New York nou in krisis

Die stad New York beleef nou sy ernstigste krisis van sy bestaan weens die geweldige invloed van die koronavirus wat duisende mense se dood veroorsaak het. Die VSA het Saterdag…

Verlenging van inperking noodsaaklik

Die aankondiging dat die inperking regulasies sal geld tot aan die einde van April is ’n noodsaaklike stap om te probeer voorkom dat verspreiding die land vernietig. Met meer as…

Lang toue wagtendes op kospakkies

Elke mens in Suid-Afrika word op een of ander wyse getref deur die inperking, en die verlenging daarvan met twee weke, maar die gevaar van lang roué om kospakkies te…

Virus: EU lidlande bereik ooreenkoms

Die ministers van Finansies van die Europese Unie lidlande het ’n ooreenkoms bereik oor hoe die koronavirus op ekonomiese gebied teengestaan kan word. Die pandemie het ook in Europa ’n…

Russe eis standbeeld van Tsjegge

Die Russiese regering het die Tsjeggiese Republiek aangesê om die standbeeld van ’n Russiese bevelvoerder aan Moskou te oorhandig. Die standbeeld wat in die Tsjeggiese hoofstad Praag gestaan het, is…

Sjina verklaar honde as troeteldiere

Die Sjinese kommunistiese regering het ’n wetsontwerp opgestel waarin bepaal word dat honde voortaan as troeteldiere beskou word en nie meer as vee waarmee geboer en vir menslike gebruik geslag…

VSA onderskep Russiese verkenningstuig

Die Amerikaanse militêre F-22 vegvliegtuig het ’n Russiese verkennings vliegtuig by die Alaska grensgebied onderskep en gewaarsku om pad te gee uit die Amerikaanse lugruim. Die VSA se militêre woordvoerder…

Motor rubriek – Mercedes Benz GLE300d

Mercedes Benz is een van die oudste, bekendste en betroubaarste motors op ons land se paaie. Wanneer daar gedink word aan ‘n Mercedes Benz diesel gaan ons ouer lesers se…

Zuma verwag ’n onregverdige verhoor

Die  voormalige president van die ANC, Jacob Zuma, sê die 15 jaar vertraging in die staat se hofgeding teen hom beteken dit is onmoontlik vir hom om ’n regverdige verhoor…

Irak benoem derde premier in 10 weke

Die president van Irak het die hoof van Intelligensie, Mustafa al-Kadhimi, as Eerste Minister benoem, wat dan die derde premier is wat die land kry binne 10 weke. Die benoeming…

Saoedi kondig skietstilstand aan vir Jemen

Die twee-weke lange skietstilstand kan moontlik die weg baan vir ’n permanente skietstilstand of ten minste de hervatting van onderhandelings tussen die Saoedi-Arabiese koalisie magte en die Houthi rebelle. Waarnemers…

Siriese regering gebruik chemiese wapens

’n Span spesiale ondersoekers van ’n wêreldwye waghond struktuur het gesê die regering in Damaskus se lugmag het chemiese wapens ontplooi in die westelike deel van Sirië. Die regering word…