Daily Archives: April 9, 2020

Infeksies en sterftes styg

Die infeksies het met 96 gestyg tot 1,845 en met vyf meer sterftes tot ’n totaal van 18, is dit onwaarskynlik dat Suid-Afrika op 17 April ’n normale posisie gaan…

Inperking kan verleng word

Die inperking maatreëls sal waarskynlik verleng word in die lig van die steeds stygende tendens van infeksie gevalle terwyl die sterftes nou op 13 gestel word. Woensdag het die regering…

Uit my Kuierkombuis

Ons is halfpad deur die Korona-inperking  en interessant genoeg,  die manne en dames bak en brou vir ‘n vale wanneer jy die sosiale media volg!   Hallogeen oondjies en ander kombuis…

VSA: Sosialis Saunders gooi handdoek in

Die selfverklaarde sosialis, senator Bernie Saunders, het as presidentskandidaat die handdoek ingegooi nadat hy keer op keer teen Joe Biden die onderspit gedelf het. Saunders moes ook teen Hillary Clinton…

Lewensbrood

NÁ hierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in ’n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou ’n skild en jou loon is…

Duisende in arres oor inperking

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het gese sowat 17,200 mense is gearresteer in die land sedert die inperking van krag geword het op 27 Maart vanjaar. Die minister se…

Vierde skool brand in Gauteng

Die vierde skool in Gauteng het gedeeltelik tot as gebrand wat nou in die 12 dae van inperking gesaboteer is te midde van sogenaamde groter toesig deur veiligheidsmagte. Die skool…

Netcare hospitaal kan sluit

Die St Augustine hospitaal in Durban kan moontlik gedeeltelik gesluit word, sê die ANC se Minister van Gesondheid. Die privaat hospitaal van die Netcare groep staar ernstige probleme in die…

Duisende besighede vra vir hulp

Aansoeke het in vier dae se tyd tot die sluitingsdatum ingestroom van sakeondernemings wat hulp vra uit die Sukuma Relief Programme  wat oor sowat R3 miljard beskik. Nagenoeg 10,000 aansoeke…

Gevaarligte vir SA brand helder

Die gevaarligte brand helder in Suid-Afrika dat dieselfde lot die swartmense kan tref as wat die geval is in die Verenigde State van Amerika. Ondersoeke het getoon dat die grootste…

Brasilië hoop op Sjinese hulp

Die Minister van Gesondheid in Brasilië, Luiz Henrique Mandetta, sê sy land hoop om hulp te kry van Sjina om die vinnige verspreiding van infeksie hok te slaan. Die president,…

Tekort van miljoene verpleegsters

Terwyl versorgers in hospitale die slagoffers is van die gevaarlike, hoog aansteeklike koronavirus, het die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) gewaarsku teen ’n enorme tekort aan verpleeg personeel. Die WGO sê…

VSA senator help in hospitaal

’n Amerikaanse senator, Rand Paul, was die eerste lid van die Senaat wat positief gediagnoseer is met infeksie van die koronavirus. Die senator het homself in kwarantyn geplaas en verlede…

Trump kritiseer WGO se advies

President Donald Trump van Amerika het die Wêreld Gesondheid Organisasie skerp aangeval in ’n TV onderhoud oor die verkeerde advies wat aan die wêreld gegee is. Die president het verwys…

Britse minister van finansies kan opvolg

Die Britse Minister van Finansies, Rishi Sunak, kan die leisels oorneem om Brittanje te lei indien die huidige waarnemende leier ook in die hospitaal sou beland. Die 46-jarige Minister van…

Sterftes in Spanje nader 14,000

Vir die eerste keer die afgelope vyf dae het Spanje se daaglikse sterftes weer gestyg, en is 743 mense dood weens infeksie met die koronavirus. Die Spanjaarde hoop egter dat…