ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 8, 2020

Om gelowig te word

Die wêreldwye pandemie het ook sy voordele gebring, wat hopelik ook nadat die wereld teruggekeer het na ’n normale leefstyl, sal voortgaan om ook van ons mense tot inkeer te…

Al weer Kubaanse dokters

Die ANC regering het weer hull gewend tot Kuba en van die kommunisties eiland ’n aantal dokters “ingevoer” om behulpsaam te wees met die bestryding van die koronavirus pandemie. Die…

ALLES GENADE ALLEEN

Alles, alles is genade – onverdiende guns alleen. Ons hoor in die Romeine-brief – maar nou dat julle vrygemaak is van die sonde – en diensbaar geword het aan God…

Opkomende boere kry hulp

Die Departement van Landbou sal ook vanaf 8 April aansoeke oorweeg van ontwrigte kleinskaal opkomende boere wat finansiële verligting vra weens die koronavirus pandemie. Die aankondiging volg nadat R1,2 miljard…

Versoeke vir hulp aan arm mense

’n Aantal burgerlike organisasies, veral uit die geledere van die swart gemeenskappe, het ’n beroep op die regering gedoen om die hulp aan arm mense te bespoedig. Uitbetalings tydens die…

Duisende werkers verlaat Telkom

Telkom het die werkers met meer as 3,000 verminder, maar daarvan het sowat 70% van die werkers besluit om vrywillig die diens te verlaat. Telkom se personeel vermindering sal volgens…

Britse premier verskuif na intensief

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, se toestand het verslag sedert Maandag as gevolg van die infeksie wat opgedoen is. Sy geneesheer het versoek dat Johnson oorgeplaas word na die…

Verpleegpersoneel in die gevaarsone

Die verpleegpersoneel en dokters staan in die gevaarsone van koronavirus infeksie, en ’n aansienlike aantal personeel het reeds positief getoets vir die uiters aansteeklike en dodelike virus. Dit het die…

Virus: Groter toets veldtog begin

Die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid het bekend gemaak dat ’n veel groter veldtog begin word met die toets van mense en word ’n deur tot deur veldtog voorsien. Die Departement…

Reserwebank voorsien niks goed

Die koronavirus pandemie het reeds sy negatiewe gevolge laat sien, en die Suid-Afrikaanse Reserwebank het nou ’n seel daarop gesit. Die Bank voorsien ’n moontlikheid dat 370,000 werksgeleenthede verlore kan…

Alkohol verbanning kos miljarde Rand

Die verbod van 21 dae op die verkope van alkohol kan Suid-Afrika miljarde Rand kos, en honderde werksgeleenthede kan in die slag bly. Dit is die mening van ekonomiese analiste…

Tier toets positief van virus

’n Maleisiese tier wat in die dieretuin van New York aangehou word, het nou ook positief getoets vir die koronavirus. Gesaghebbendes by die dieretuin het egter ontken dat daar mense…

Radioaktiewe bosbrand is reuse gevaar

Noodwerkers en opgeleide vuurvegters is in ’n hewige stryd gewikkel in die Oekraïne waar ’n brand ontstaan het in ’n radioaktiewe woud. Die bosbrand het naby ’n kernkragsentrale ontstaan waar…

rolex replicas for sale