Daily Archives: April 7, 2020

SA se Infeksies styg vinniger

Die infeksies van COVID-19 het verder toegeneem en het Dinsdagoggend op 1,686 gestaan, wat ’n toename van 101 is teenoor die vorige telling. Die sterftes het met een gestyg tot…

Nog voedselvoorsiening in Wes-Kaap

Die Wes-Kaap het ʼn R53 miljoen voedsel voorsienings program aangekondig waardeur 50,000 voedsel pakkies aan families verskaf gaan word . Dit sal volgens Alan Winde, premier van die Wes-Kaap  ʼn…

ANC beleid word kopseer

Die toestroming van plakkers na stede en dorpe wat deur die ANC georkestreer was sedert 1994 is besig om ʼn kopseer te word vir die regering.  Sedert 1994 is uitlanders…

Lewensbrood

SO het Abram dan uit Egipte na die Suidland opgetrek, hy met sy vrou en sy hele besitting, en Lot saam met hom. En Abram was baie ryk aan vee,…

Myne staar permanente skade in gesig

Die Minerale Raad van SA het beklemtoon hoe belangrik dit is dat die mynbedryf sy werksaamhede moet hervat op 17 April om enige permanente skade in die bedryf te voorkom….

Woolworths sal werkers bly betaal

Die Woolworths kleinhandelsgroep sal voortgaan om sy personeel se salarisse te betaal te midde van die koronavirus pandemie wat wêreldwyd heers. Die uitvoerende bestuur het ook aangekondig dat hulle ’n…

SA kry lening by Bankiers

Die Suid-Afrikaanse regering sal binne enkele dae ’n lening kry by die nuwe Ontwikkelings Bank ten einde die koronavirus pandemie te bestry. Nagenoeg R20 miljard word deur die bank toegestaan…

Swak Rand laat vrese styg

Die swak vertoning van die Rand teenoor die Amerikaanse dollar het vrese laat ontstaan dat die geldeenheid nie net besig is om drasties in waarde af te gaan nie, maar…

Die geldmakers tydens inperking

Daar bestaan groot kommer by menige kleinsake ondernemings se eienaars oor die toekoms van hulle besighede, maar daar is ook diegene wat goeie geld maak tydens die inperking. Die verkope…

Dorstiges slaan toe op drankwinkels

Die afgelope Sondag het ’n man wat klaarblyklik ’n alkohol dors gehad het, toegeslaan op ’n drankwinkel in die swart woongebied Langa. Die polisie het egter daarin geslaag om die…

Tering inspuiting kan SA red

Wêreldwye navorsing word gedoen in ’n koorsagtige gejaag na die doeltreffende geneesmiddel teen die hoogs aansteeklike koronavirus wat die hele wereld lamlê. Nou is daar bewerings en nuwe toetse dat…

SA infeksies styg tot 1655

Suid-Afrika se infeksie syfer het tot 1,655 gestyg volgens die bevestigings soos Sondag bekendgemaak is, en 11 persone het reeds omgekom.  Die syfers is deur die Minister van Gesondheid, Zweli…

Cele verheug op daling in misdaad

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het sy tevredenheid te kenne gegee oor die skerp daling in misdaad sedert die inperkings van krag geword het. Hy sê die hoofrede vir…

Britse premier in hospitaal opgeneem

Ernstige kommer bestaan onder die Britse kiesers nadat die Eerste Minister, Boris Johnson, in die hospitaal opgeneem moes word weens infeksie van die koronavirus. Johnson is sowat 8 dae gelede…

Man skiet raasbekke dood

’n Russiese man in die sentrale gebied van Rusland het vyf mans doodgeskiet omdat hulle na sy sin te veel geraas gemaak het met ’n luidrugtige gepraat. Die vier mans…