ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: April 6, 2020

VAN RIEBEECK GELOFTE

 6 April 1654  –   Kaap de Goede Hoop “Dit is vandag twee jaar gelede dat ons deur die heilige leiding van God met die skepe, Drommedaris, Reyger en Goede Hoop,…

Virus: Nog R2 miljard skenkings ontvang

Die hulpfonds wat deur president Cyril Ramaphosa aangekondig het, het in die eerste week skenkings van sowat R2 miljard ontvang, wat saam met die vir miljardêrs se skenkings op ’n…

Inperking kan maande duur

Kenners is van mening dat die inperking maatreëls nog maande kan duur om te verseker dat die verspreiding van infeksie gekeer kan word. Die styging in gevalle was vir Saterdag…

Koronavirus: Swede skrik wakker

Swede is waarskynlik die enigste Europese land wat nie die land onderwerp het aan ’n vorm van inperking weens die koronavirus pandemie nie. Die regering het egter nou beveel dat…

Britse Arbeidersparty kies nuwe leier

Keir Starmer is Saterdag deur die Britse Arbeidersparty verkies tot nuwe leier in plek van Jeremy Corbyn wat allerweë beskou word as die party se swakste leier ooit. Starmer het…

Perspektief: Die Covid-agenda

Met week 1 van die gedwonge kwarantyn agter ons, wil ek vir u ‘n bladsy met kolletjies voorhou. (onthou jy die prentjie van genommerde kolletjies?) Een opmerking ter redelikheid: Dat…

Geringe styging in nuwe gevalle

Die Departement van Gesondheid het bevestig dat die getal nuwe infeksies met 80 gestyg het, en is die totaal Saterdagoggend op 1585 met nege sterftes. Die Minister van Gesondheid het…

Lewensbrood

En Abram het Sarai, sy vrou, en Lot, sy broerskind, geneem en al hulle besittings wat hulle bymekaargemaak en die slawe wat hulle in Haran verwerf het, en hulle het…

Motor rubriek – Nissan Micra Turbo Tekna Plus

Die Nissan Micra is reeds twee jaar met ons in SA. Die heel nuutste opgegradeerde weergawe skep ‘n indrukwekkende prentjie met die uitgeboude wielboë en sierlike lyne en die agterste…

Sterftes verhoog met 60% in Frankryk

Die aantal sterftes weens die COVID-19 infeksie het in Frankryk met 61% gestyg binne twee da en is die totale sterftes nou op 6,507 mense. Die bevestigde gevalle van infeksie…

Lande vra hulp by IMF

Die Internasionale Monitêre Fonds (IMF) sê in ’n verklaring dat hy aansoeke vir noodfondse uit 90 lande ontvang het om die massiewe uitgawe as gevolg van die virus verspreiding veroorsaak…

Tsjegge verwyder Russiese standbeeld

’n Soviet Russiese generaal se standbeeld wat in die Tsjeggiese hoofstad Praag gestaan het, is deur die stadsraad verwyder op aandrang van ’n meerderheid inwoners van die stad. Die verwydering…

Virus: Sommige mense sonder simptome

Wetenskaplikes het vasgestel dat baie mense, nagenoeg 40% of meer, wat infeksie opgedoen het met die koronavirus, geen simptome het nie, Toetse wat onder mense gedoen is op een van…

Constant Viljoen oorlede

Die voormalige hoof van die SA Weermag, Generaal Constant Viljoen het in die ouderdom van 86 jaar gesterf op sy plaas in Ohrigstad. Hy is die medestigter van die Vryheidsfront…

Rusland steek hand uit na VSA

Die Russiese President, Vladimir Poetin, het na ’n telefoniese gesprek met President Donald Trump van Amerika, ’n helpende hand uitgesteek om die koronavirus pandemie in die VSA te help bestry….

Virus: Rusland voer verbete stryd

Moskou het Vrydag bevestig dat 601 nuwe infeksie gevalle aangemeld is wat die totaal op 4,149 te staan bring. President Vladimir Poetin het aangekondig dat ’n inperking bevel van krag…

rolex replicas for sale