Daily Archives: April 3, 2020

Virus infeksies verby 1 miljoen

Die wêreldwye infeksies van koronavirus het Donderdagmiddag die 1 miljoen merk verbygegaan en reeds meer as 52,000 mense se dood veroorsaak. Die pandemie saai verwoesting in Amerika, Italië, Spanje, Duitsland,…

Lewensbrood

EN die HERE het aan Abram gesê: Gaan jy uit jou land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die land wat Ek jou sal wys….

Virus infeksies styg steeds in SA

Die Suid-Afrikaanse Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het verdere en bykans voorspelbare slegte nuus bekend gemaak. Donderdag 2 April, om 19h00 het die infeksies getal op 1,462 te staan gekom,…

Jammer oor die onderbreking

Die eienaars en redaksie van Die Vryburger bied hiermee sy verskoning aan ons lesers vir die onderbreking wat oor twee dae geduur het. Die hedendaagse tegnologie laat ’n mens soms…

Pandemie

Soos die res van die 200 lande in die wêreld ook al siek is vir nuusberigte oor siek mense weens die uiters aansteeklike korona virus, so word SA ook besig…

Oos-Europa weier vlugtelinge

Die Europese Hoërhof het bevind dat Pole, Hongarye, en die Tsjeggiese Republiek, teen die Europese Unie Wette gehandel het deur te weier dat sogenaamde vlugtelinge gedurende 2015 hulle lande binne…

EU werkers eis miljarde euro

Werkers in die Europese lidlande van die EU sal binnekort begin met eise instel volgens die regulasies weens die werkloosheid en inkomste verlies as gevolg van die COVID-19 pandemie. Die…

Eskom herstel nou eers Koeberg

Die drastiese afname in kragverbruik weens die inperking regulasies het Eskom laat besluit om sy klaarblyklike halwe werk met die herstel in Koeberg kernkragsentrale, nou reg te stel. Die af…

Fikile word sterk veroordeel

Die aangekondigde regulasies deur Cyril Ramaphosa word nou deur die ANC se Minister van Vervoer omvêrgegooi omdat hy geswig het voor die eise van die taxi bedryf. Fikile Mbalula het…

Antarktika kry eerste hittegolf

Wetenskaplikes beweer dat hulle waarnemings gedoen het wat toon dat Antarktika sy eerste hittegolf gehad het na ’n dramatiese temperatuurstyging gedurende die tweede helfte van Januarie vanjaar. Kommer is ook…

Deurbraak met kanker opsporing

Navorsers het bekend gemaak van ’n suksesvolle nuwe bloedtoets sisteem wat meer as 50 soorte kanker in die mens kan opspoor en selfs vasstel waar in die liggaam dit voorkom….

Uit my Kuierkombuis

Na die eerste paar dae van landswye inperking,  wil u dalk iets anders as net brood eet.  ‘n Heerlike plaasvervanger,  is my Ma se Olie-botter-broodjies ………… Dis nou in plaas…

SA gaan sukkel met lenings

Die Suid-Afrikaanse ekonomie is op ’n algehele laagtepunt met die pas aangekondigde Moody’s gradering na rommelstatus. Benewens die gesukkel wat dit meebring om lenings te bekom by die internasionale strukture,…

Polisieman gearresteer vir moord

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat sê in ’n verklaring dat ’n Ekurhuleni Metro polisiebeampte gearresteer is op aanklag van moord. ’n Sekuriteitsbeampte is ook gearresteer oor die moord op die…

Hongarye kan per dekreet regeer word

Die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban, is goedkeuring verleen deur middel van ’n nuwe wet om per dekreet te regeer. Die magtiging is deur die parlement goedgekeur in ’n poging…

Australië begin virus toetse

Australië se Nasionale Wetenskap Agentskap gaan twee verskillende entstof soorte oor die volgende drie maande toets. Die toetse om ’n entstof te vind teen die uiters aansteeklike koronavirus vorm deel…