Daily Archives: April 2, 2020

TLU SA: Afgradering wek kommer

TLU SA is bekommerd oor die impak van Moody’s Investors Service se afgradering van Suid-Afrika na rommelstatus, gegewe die wêreldwye bedreiging wat die COVID-19 virus inhou.  Die fokus van die…

OORDENKING

Lees: Jak. 1:2-4 God vergeet nooit Sy maaksel nie. Wat ‘n wonderlike gerusstelling is daar nie vir ons opgesluit in hierdie Skrifgedeelte nie: selfs wanneer daar dinge oor ons pad…

Massa toetse teen infeksie

Die regering het nuwe maatreëls aangekondig ter bestryding van die COVID-19 pandemie deur ’n massa veldtog te begin met die toetsing van mense. Die president het daarop uitgebrei en gesê…

Nog groot skenking steen virus

Die media-reus Naspers het aangekondig dat die maatskappy R1,5 miljard sal skenk ter bestryding van die koronavirus in die land. Die Naspers groep sal ’n R500 miljoen skenk ter verstewiging…

Eerste infeksie in Alexandra

Die Departement van Gesondheid het aangekondig dat die eerste koronavirus infeksie nou in die Alexandra woongebied langs Johannesburg gevind is. Dit is die tweede swart woongebied wat ’n eerste infeksie…

Meer klagtes oor polisie brutaliteit

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, moes weer ’n beroep doen op die veiligheidsmagte van polisie en weermag lede om met geduld en geen geweld op te tree teen oortreders…

Honderde in hegtenis oor virus

Meer as 2,000 mense is reeds in hegtenis geneem deur die polisie weens die verontagsaming van Suid-Afrika se inperkings bevel. Die afsluiting wat verlede Vrydag van krag geword het, word…

Saoedi en Moskou in olie prysoorlog

Rusland en Saoedi is in ’n hewige prysoorlog gewikkel nadat die twee lande nie tot ’n ooreenkoms kon kom oor die produksie wat toegepas moet word terwyl die koronavirus met…