SA Virus-nuus

Infeksie gevalle styg verder

Suid-Afrika se koronavirus infeksie gevalle het op een dag met 34 gestyg, en die totale aantal wat aangemeld is, het Sondag op 274 te staan gekom.

Die gevalle vir tot en met Maandagoggend is nog nie vrygestel nie, maar die kurwe toon dat dit die 300 merk kan bereik.