SA in derde resessie sedert ‘94

Sedert 1994 toe die swart bewind beheer oor die welvarende Suid-Afrika geneem het, het nou sy derde resessie binnegegaan.

Dit is die eerste keer in die geskiedenis van Suid-Afrika dat hy binne die bestek van 25 jaar vir sy derde resessie tydperk ingaan wat die ekonomiese groei letterlik tot stilstand bring.

Kenners reken die gruwelike diskriminasie  met die verwronge arbeidswette is een van die groot redes waarom die resessies mekaar, die een na die ander opvolg.

Die eens welvarende land wat kwalik so iets soos werkloosheid geken het, behalwe vir ’n klein klompie wat onwillig is om hande uit die moue te steek, het nou verander in ’n streek waar werkloosheid neig tot 30% van diegene wat gesien word as deel van die potensiële werkersklas.