RSA se rykstes is meer as verwag

Miljoenêrs het dramaties meer geword in die afgelope dekade, en dit lyk soos volg:

Half-miljoen Dollar miljoenêrs ( Sowat R8 miljoen) = 215,000 mense

Een Miljoen Dollar (R15 miljoen) = 87,421 mense

Multi-miljoenêrs – R30 miljoen = 1033 mense

Miljardêr status – R15 miljard = 6 mense

Die rykste man in Suid-Afrika is steeds Johann Rupert met ’n geraamde R110 miljard in bates

Daarna volg Oppenheimer,  Patrice Motsepe, Koos Bekker en  Michiel le Roux wat almal miljardêr status geniet.