Nuusflitse

Eskom

Die kragvoorsiener beweer dat hy nie enige beurtkrag vir die week in die vooruitsig het nie, maar waarnemers wys daarop dat swaar reem in Transvaal uitgesak het, wat Eskom die geleentheid geen om “na steenkool” t blameer.

Rooies

Die leier van die Rooi brigade het sy eis teen ’n mede-parlementariër,  Mamabolo, verhoog tot R2 miljoen vir naamskending deur te beweer da Malema sy vrou slaan.

Geldwassery

Die Pam Golding Eiendomme word glo ondersoek weens beweerde geldwassery, en sal in samewerking met die Finansiële Intelligensie Sentrale   uitgevoer word waarby sowat R50 miljoen betrokke is.