Cyril neem leiding in werkskepping vergadering

President Cyril Ramaphosa het die voorsitter stoel ingeneem tydens die jaar se  “Presidensiële Werk-Komitee” se vergadering oor Werkskepping wat in Nedlac Huis, Johannesburg aangebied word.

Die werkkomitee het tot stand gekom om vinnige aksie uit te voer met die implementering van die ooreenkoms wat in 2018 bereik is tydens die sogenaamde “Jobs Summit”, word nou aangebied.

Die vergadering het begin met ’n verslag oor Suid-Afrika se status in die lig van die wêreld se stryd met die uitbreking van die koronavirus.

Min is nog bekend oor werkskepping, en die virus het lang redenasies ontlok, wat ontleders na die pen laat gryp het om die mislukking van die vergadering te dokumenteer.