Bob Hewitt kry parool

Op 24 April dal Bob Hewitt vrygelaat word op parool nadat die voormalige tennisspeler en afrigter in die tronk beland het op skuldigbevinding van verkragting.

Hewitt is ses jaar gevangenisstraf opgelê maar was slegs sowat drie jaar in die tronk vir sy wandaad van etlike dekades gelede.

Twintig jaar gelede het die voormalige tennisspeler drie jong vroue wat by hom afrigting ontvang het, seksueel benadeel.

Die Korrektiewe Dienst Departement het bevestig dat hy op parool vrygelaat word in April onder sekere voorwaardes wat van krag bly tot sy termyn van die vonnis verstryk het.