Daily Archives: March 31, 2020

CA reageer op “Pray for South Africa”

Met verwysing na president Ramaphosa se oproep vir ʼn nasionale dag van gebed, wil die Calvinistiese Alliansie Christen-gelowiges herinner dat God gebed tot ons heil beskik, en dat Hy alleen…

SA vaar redelik teen virus

Afgesien van die 1280 infeksie gevalle wat Maandag as SA se totaal aangekondig is, het daar tot hede slegs twee persone gesterf. Nagenoeg 35,600 mense is getoets, en 31 het…

Mboweni maak belasting aanpassings

Die ANC se Minister van Finansies, Tito Mboweni, het nuwe maatreëls aangekondig om teen die koronavirus se impak op ekonomiese gebied teen te staan. Die maatreëls is bykomend tot dit…

Geen beurtkrag tot 16de

Die skerp afname in beurtkrag wat tot soveel as 7,500 MW gedaal het, is klaarblyklik die enigste rede waarom beurtkrag nie van toepassings is nie. Eskom het ook sy eienaardige…

Sigaret verbanning dalk opgehef

Sigarette is nie op die lys van goedere wat gekoop mag word nie, en net soos alkoholiese drank,  mag dit nie verkoop word tydens die 21 dae inperking nie. Honderde…

Gehoorsaam – Aan wie?

Met die huidige 21-dae afsluitings bevel van die regering is daar sekere vrae wat na vore kom. Meeste opgevoede mense gee gehoor aan hierdie opdrag terwyl daar onder sekere groepe…

Weermaglid oortree opdrag

Die ANC se president Cyril Ramaphosa het die dag voor die weermag soldate regoor die land ontplooi is, hulle toegespreek en beklemtoon dat geen geweld teen burgerlikes toegelaat word nie….

Ondersee internet kabel weer beskadig

Die ondersese internet kabel na Europa is weer gebreek, en daar bestaan onduidelikheid of die kabel op land of onder op die see bodem stukkend is. Die ondersee verbintenis bestaan…

Die mite onder swartmense

Politici is erg bekommerd oor die jongste stories wat deur sekere swartmense versprei word oor die voorkoms en infeksie met die koronavirus. Die mite dat die koronavirus nie swartmense besmet…

Dag vier van inperking se kwellings

Suid-Afrika het Maandag die vierde dag van inperking gehad, en daarmee sy positiewe en negatiewe ervarings na vore gebring. Die dag het vir talle positief begin met die ANC president…

Afname in stedelike lugbesoedeling

Dit is nie net die groot stede van Europa en Brittanje wat ’n drastiese afname in lugbesoedeling ervaar nie, want ook die nywerheidstede van Suid-Afrika ervaar dit. Inwoners van stede…

Virus: Italië nou by draaipunt

Die getalle is aan die afneem van sterftes in Italieq, en dokters hoop dat hulle nou die draaipunt bereik het met sterftes wat Sondag met 133 verminder het. Die Departement…

New York kry skeep hospitaal

Die Amerikaanse Weermag se reuse skip, die Comfort, wat toegerus is met ’n 1,000 beddens en 12 operasiesale, is beskikbaar gestel om die krisis met die  koronavirus die hoof te…

Saoedi vernietig aanvallende missiele

Minstens twee ballistiese missiele wat na Saoedi-Arabië afgevuur is, is deur sy weermag afgeskiet sonder dat enige skade veroorsaak kon word. Die inligting is bekend gemaak nadat ’n waarskuwing in…

Navo kry dertigste lidland

Die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) het die naweek sy 30 ste lidland verwelkom toe Noord Masedonië se lidmaatskap aansoek goedgekeur is. Die lidmaatskap is voorafgegaan met weke van diplomasie…