ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 27, 2020

Virus bokspring na 927 infeksies

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika nou 927 gevalle van infeksie het, en gewaarsku dat daar streng opgetree sal word teen mense wat die inperkings…

Die boewe slaan toe op ons rekenaars

Die internet skurke het nou ’n nuwe skelmstreek om mense om die bos te lei deur die koronavirus te gebruik as invalshoek. Die e-pos wat ontvang word lyk onskuldig en…

Wees paraat en versigtig by padblokkade

Skurke is deesdae baie vindingryk, en mense word gedurig met nuwe slenters gevang wat uitloop op ’n rooftog of selfs ’n moord. Met die inperkings weens die koronavirus pandemie, kan…

Vergeet van vakansie atmosfeer

Inwoners van Suid-Afrika is van vandag ingeperk tot hulle woonplekke, en daar is nie sprake van ’n vakansie atmosfeer met talle planne van onspanning nie. Die gereelde stap met Wagter…

SANPARKE sluit ook af

Die SA Nasionale Parke het ook aangekondig dat hy al sy parke sluit om gehoor te gee aan die inperkings maatreëls wat Donderdagnag om 12h00 van krag geword het. Dit…

Geen alkohol verkope nie

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het in ’n verklaring aan die media gesê dat geen instansie geregtig sal wees om alkoholiese drank te verkoop in die volgende drie weke…

Openbare vervoer kom tot stilstand

Die grootste deel van die vervoerdiens in Suid-Afrika het Vrydag tot ’n stilstand gekom, met enkele uitsonderings soos die noodsaaklike vervoer van steenkool vir die opwekking van elektrisiteit. Dit volg…

Lewensbrood

En Ek rig my verbond met julle op, dat alle vlees nie meer deur die waters van die vloed uitgeroei sal word nie, en dat daar geen vloed meer sal…

Perspektief: Waarlik, God is goed

Waarlik, God is goed, vir die wat rein van hart is. Ons staan op die vooraand van ’n onseker kwarantyn; na alle verwagting gaan die komende weke ’n ekonomiese tol…

Toeriste uit Brasilië sit vas

’n Paar dosyn toeriste uit Brasilië sit vasgevang in Suid-Afrika na die aankondiging van ’n inperkings maatreël wat Vrydag van krag geword het. Die ambassadeur van Brasilië sê die toeriste…

Vliegtuie bly op die grond

Die vliegtuie van SAL, Comair, Airlink en Express het hulle vlugte gekanselleer na die aankondiging gemaak is van inperking en die afsluit wat mense oor die algemeen in hulle huise…

Honduras se streng maatreël kan werk

Die streng maatreëls wat in Honduras ingestel is om die koronavirus se verspreiding te bekamp, is so streng dat mense nie hulle huise mag verlaat nie. Gewapende weermag soldate het…

VSA bewillig $2 triljoen teen virus

Die Amerikaanse Senaat het ’n rekord bedrag van $2 triljoen bewillig om die koronavirus te bestry terwyl duisende mense reds met infeksie sit. Nagenoeg 70,000 mense in die VSA is…

Oud-minister gearresteer vir moord

Die voormalige Minister van Buitelandse Sake in die Oekraïne, is gearresteer op aanklag van moord nadat ’n advertensie magnaat se lyk gevind is in die oud-minister se woonhuis. Leonid Kozhara…

Kosovo premier kry mosie van wantroue

Eerste Minister Albin Kurti lost van Kosovo kon nie ’n parlementêre mosie van wantroue oorleef nie weens sy hantering van die koronavirus pandemie. Dit is die eerste premier van die…

Koronavirus saai verwoesting

Die wêreldwye pandemie van koronavirus uitbreking het nou reeds 470,000 bevestigde gevalle van infeksie aangekondig, en meer as 21,000 mense het reeds met hulle lewens daarvoor betaal. In die VSA…

rolex replicas for sale