ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: March 26, 2020

Onderwys en die virus pandemie

Die onderwys stelsel in Suid Afrika het die afgelope twee-en-’n-half dekades, soos vele ander stelsels stelselmatig verval.  Standaarde is verlaag om ‘n kunsmatige hoër slaagsyfer aan die einde van elke…

Geen voedsel tekorte nie

Die Georganiseerde Landbou en verskeie landbouleiers het bevestig dat landbou produksie geen tekorte het nie en dat voedsel winkels gerus kan raak sonder om paniek aankope te doen. Suid-Afrika se…

Lewensbrood

Verder het God met Noag en sy seuns by hom gespreek en gesê: Maar Ek, kyk, Ek rig my verbond met julle op en met julle nageslag ná julle, en…

SA Parlement se speaker dalk tronk toe

Die swaard van arrestasie hang oor die kop van die parlementêre speaker,  Thandi Modise, en dit hou die moontlikheid in dat die speaker agter tralies kan beland. Modise durf dit…

Uit my Kuierkombuis

My Pa het ons altyd vertel dat sy Ma,  my Ouma van Wyk,  altyd van die oorskiet skaapboud,  die gaar vleis gemaal en dan daarvan bobotie gemaak het.  Tog het…

Bob Hewitt kry parool

Op 24 April dal Bob Hewitt vrygelaat word op parool nadat die voormalige tennisspeler en afrigter in die tronk beland het op skuldigbevinding van verkragting. Hewitt is ses jaar gevangenisstraf…

Virus bokspring in SA

Die infeksie gevalle het die afgelope 24 uur sedert Dinsdag met 154 nuwe gevalle gestyg en kom te staan op meer as 709 terwyl die hospitale al besiger raak om…

Waar staan SA met beurtkrag

Terwyl die inwoners van Suid-Afrika van vandag af onderwerp is aan ’n noodsaaklike inperking weens die pes wat in die donker sluip, bestaan daar kommer dat Eskom ook nog met…

Landbou isn strategiese sektor

Beide TLU SA en Agri SA het vandag ‘n beroep op hulle lede gedoen tot groter waaksaamheid en op die polisie om in die tyd hulle sigbaarheid in die landelike…

Tsoenami vrees na hewige skudding

Inwoners in die noordelike deel van die Russiese Koeril Eiland sit in vrees sedert ’n aardbewing wat 7,5 op die Richterskaal geregistreer het, die gebied geskud het. Alhoewel veiligheidsbeamptes gesê…

Terroriste dood dosyne soldate

Die wrede terroriste beweging, Boko Haram, het in een van sy dodelikste aanvalle teen troepe in Chad, talle gedood, en in ’n ander voorval in 52 Nigeriese soldate gedood. Die…

Indië inperking raak miljoene inwoners

Die hele Indië se bevolking van 1,3 miljard mense word direk geraak deur die inperking wat landswyd ingestel is deur die regering. Die regering  van Eerste Minister Narendra Modi het…

rolex replicas for sale